Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise C-View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Sunrise C-View
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lydia W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia W

Lovely unit. Kind and helpful host. Enjoyable stay.

Lovely unit. Kind and helpful host. Enjoyable stay. Recommended.

Gideon B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B

Verfrissend, sielvernuwend.

Ons het dit baie geniet. Die plekkie is oulik. Ons sal julle weer sien.

Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Het tuis gevoel, weg van die huis.

Alles wat ons benodig het was daar, sal vir seker weer terug gaan.

Nadia J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Fantastiese vakansie gehad! Sal beslis weer by Sunrise C-View bly.

Lieflike, netjiese en skoon verblyf, naby die strand en winkels. Pragtige uitsig oor die see.

Johan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Sal definitief aanbeveel.

Baie lekker gebly. Fantastiese uitsig. Skoon en netjies. Die kateltjie in die hoofslaapkamer hoort egter in 'n ossewa en nie in 'n luukse woonstel nie.

Sunrise C-View se terugvoer

Dankie Johan vir die terugvoer. Ons kan aan die bed iets doen. Ek is egter bekommerd dat jy ons net 2 gegee het vir netheid? Groete

Sunrise C-View
Justin F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin F

Een vir die boeke.

Was very nice. Die plek het 'n verskriklike lekke view en die woonstel is baie netjies en skoon.

Sunrise C-View se terugvoer

Dankie Justin

Bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer.

Groete

Sunrise C-View
Willem R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R

Alles is naby, alles is lekker, alles is netjies.

Die woonstel is baie netjies met alles wat jy nodig het om die naweek of vakansie te geniet.

Sunrise C-View se terugvoer

Baie dankie, Willem. Hoop om julle weer te sien.

Sunrise C-View
Helia W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helia W

Hemelse verblyf in pragtige Ballito.

Praat van sorgeloos vakansie hou! Die woonstel is pragtig skoon, gemaklik en modern met 'n asemrowende uitsig. Die huisbak is 'n groot aanwins, veral tydens load shedding. Die sekuriteit is vriendellik en behulpsaam. Die 3 ingange van die perseël is baie gemaklik of jy nou vinnig Checkers toe wil gaan of strand toe gaan. Ons kan die eenheid met 'n geruste hart aanbeveel.

Sunrise C-View se terugvoer

Helia, baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Groete

Sunrise C-View
Willem R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R

Alles wat 'n gesin nodig het om 'n langnaweek te geniet.

Sien sterre.

Johann M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Baie mooi uitsig.

Pragtige skoon plek met asemrowende uitsig. 'n Móét-bly in Balito.

Connie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie D

Ons het baie lekker gekuier en gebly.

Sal weer daar bespreek.

Sunrise C-View se terugvoer

Lekker om dit te hoor. Baie dankie.

Sunrise C-View
Samantha E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha E

Beach vibes.

A lovely apartment, with spectacular sea views, and the beach is just across the road. Close to other amenities. The building has back-up power for the lifts and one light in the apartment, during loadshedding. But take the stairs for a mini workout. Gorgeous cool pool in the complex, and large grassy area for kids to play and for braais.

Sunrise C-View se terugvoer

We are so glad that you enjoyed your stay. Thank you for the kind words. Hope to see you again. Regards

Sunrise C-View
Karischa K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karischa K

Wonderful!

The photos do not do this place justice. in a very good way. The flat is perfect, the view is perfect. The flat is on the 11th floor so the view is stunning. The flat has everything that you need. Child-friendly plates etc, adult-friendly Nespresso. This place is perfectly situated: a block from the beach, Checkers and a laundromat next door (can also do your laundry yourself, as there are laundry facilities on-site). I did see that there was an issue regarding the balcony being high up, but our 6yr old one was perfectly safe and the railings were strong and sturdy. During loadshedding, the lights in the hall and elevators are powered by a backup generator. Will book this place again for our next family holiday!

Sunrise C-View se terugvoer

It is fantastic to hear that you enjoyed your stay. Thank you for the great review. Hope to see you soon again. Regards

Sunrise C-View
Charmaine V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

Lieflike eenheid met alles wat jy nodig sal kry tydens jou vakansie.

Die woonstel is gerieflik ingerig en alles was skoon en netjies. Die kompleks se een hysbak was meestal buite werking en omdat die eenheid op die 11de vloer is, het ons soms baie lank gewag. Die eenheid is lekker naby aan die strand en daar is 'n winkelsentrum binne loopafstand van die eenheid. Die koffiemasjien was 'n bonus. Die beurtkrag was baie ongerieflik, veral in die nag, want daar is 'n groot kragopwekker wat heeltyd loop sodat die hysbak kan werk en dit is baie hard en steurend, maar ek besef die eienaar het geen beheer daaroor nie.

Riaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Wonderlike selfsorgeenheid met baie ruimte, alle fasiliteite. Die eenheid het 'n prag uitkyk oor die Indiese Oseaan. Naby aan alle winkels en fasiliteite geleë. Die eenheid is modern en spoggerig.

Was wonderlik gewees.

Sunrise C-View se terugvoer

Baie dankie Riaan, vir die goeie terugvoer. Hoop om julle weer te sien.

Sunrise C-View
Ayanda M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ayanda M

Well maintained, mordern apartment.

Felt like we were in a different country except for that loadshedding and neighbour's generator noise, other than that perfect and highly recommended. Perfect place for a small family.

Colette C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette C

Luilekker en rustig.

Netjiese blyplek, alles wat nodig is, is daar. Pragtige see-uitsig.

Francois S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie pret.

Baie tevrede met Sunrise C-View! Definitief die moeite werd. Baie goeie verblyf.

Sunrise C-View se terugvoer

Dankie vir die goeie woorde. Hoop om julle weer te sien.

Sunrise C-View
Tarina S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina S

Wat 'n pragtige eenheid. Daar is soveel moeite gedoen.

Pragtig ingerigte eenheid. Ek sal soontoe trek ook.

Sunrise C-View se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde. Ons hoop julle kan ons weer besoek.

Groete

Sunrise C-View
Karen F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Easy, gorgeous view, clean.

On arrival, the main bed was not made, but we were offerred an extra night. Coffee machine and rusks were a nice touch. Thank you!

Sunrise C-View se terugvoer

Thank you for the feedback.
Unfortunately our cleaning services misunderstood our instructions but I believe clean bedding was available and the apartments was clean.
I am glad you enjoyed your stay.

Sunrise C-View
Dennis W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis W

Dit was 'n aangename kuier in 'n netjiese plek.

Sien sterre.

Ragel J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ragel J

Het dit baie geniet, maar glad nie veilig gevoel met 'n 3 jarige kind so hoog nie.

Meer akkurate beskrywing van waar dit geleë is en glad nie veilig vir kinders onder 10 jaar nie.

Sunrise C-View se terugvoer

Dankie Hans vir jou boodskap. Ek het gedink dat die fotos tog n goeie idee sou gee van hoe hoog dit is. Die omheining is egter baie stewig en voldoen aan al die veiligheids standaarde, maar ek sal n punt van dit maak om dit uit te wys dat dit op die 11e vloer is.
Hoop om julle weer te sien.

Sunrise C-View
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA402bc468d902b4207c54642e21f814c75338f52ea66ce0b04609b92c3e590d07f0831f973081219663522fed06652133790d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Jack Powell Road La Ballito 1104 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532586202517 31.221158235057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang