Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise C-View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunrise C-View is 'n selfsorg-eenheid op die 11de verdieping van 'n woonstelgebou in Ballito met 'n 180-grade see-uitsig.

Dié eenheid met lugversorging het 'n kapasiteit van 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 volledige gesinsbadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, asook 'n gastetoilet met 'n wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en gesighanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea sluit 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Indien beurtkrag voorkom het die kompleks 'n kragopwekker wat die ligte en die hysbak aan die werk hou. Die woonstel het 'n gloeilamp in die sitkamer wat tydens beurtkrag werk.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe asook 2 swembaddens en is 'n blok van die strand af geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerhardt D
Saam met lewensmaat
5.0
Die instap in die woonstel het die verblyf die moeite werd gemaak met 'n wonderlike. Dit was beslis die moeite werd en sal dit beslis aanbeveel.
Okt 2024
Lydia W
5.0
Lovely unit. Kind and helpful host. Enjoyable stay. Lovely unit. Kind and helpful host. Enjoyable stay. Recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Gideon B
Saam met lewensmaat
5.0
Verfrissend, sielvernuwend. Ons het dit baie geniet. Die plekkie is oulik. Ons sal julle weer sien.
Apr 2024
Johan S
Gesin met tieners
5.0
Het tuis gevoel, weg van die huis. Alles wat ons benodig het was daar, sal vir seker weer terug gaan.
Mrt 2024
Nadia J
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese vakansie gehad! Sal beslis weer by Sunrise C-View bly. Lieflike, netjiese en skoon verblyf, naby die strand en winkels. Pragtige uitsig oo...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jack Powell-weg, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunrise C-View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3c8ee080549b42019b5b375aa1ddfbfe31d88b38311ef83b78a5cf451c67641ea6dc333cade89203721d70027f003e010d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Jack Powell Road La Ballito 1104 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532586202517 31.221158235057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang