Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise Deck

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 580 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sunrise Deck is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en bedrywige kompleks oorkant Surfer's Corner by Muizerberg se strand. Hierdie woonstel bied asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon en leefarea, wat die rustige atmosfeer van die lewe langs die see skep.

Hierdie woonstel is geskik vir 6 volwassenes of 2 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n groot venster.

Die toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel vir 6 gaste en die aangrensende sitarea bied 'n gemaklike en elegante sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Premium DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor die see. Die woonstel het gratis WiFi en daar is veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Sunrise Deck
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunrise Deck het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 580
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R5 580
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52acfb89c890c46d882453c599c10fc8d5a7c27577850adad54e57acba92e4565c6dfd9b488ff9e213825cd6a913cb2f7eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 580 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 96 Beach Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.108072 18.469764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang