Sunrise Holidays
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gibbweg 5, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunrise Holidays bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel in Southport, Port Shepstone. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis terwyl hulle hierdie kusdorpie besoek.
Verblyf word in 2 selfsorgwoonstelle gebied. Albei eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers met storte, linne, badhanddoeke, kombuisies, TV's en sitareas.
'n Gemeenskaplike braai-area en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstelle is sowat 550 m vanaf die Southport-getypoel en naby verskeie winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dawn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Gibbweg 5, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sunrise Holidays het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gibbweg 5, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal