Sunrise Self-catering
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stonehenge, Rooyen-straat, Eenheid 26, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sunrise Self-catering is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis wat gerieflike oornagverblyf in 'n geslote gemeenskap in Mbombela (Nelspruit) bied. Die verblyf is naby verskeie winkels en restaurante.
Die vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badker met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die slaapkamers is op die boonste verdieping en deel 'n leefarea wat 'n rusbank, platskerm-TV, etenstafel, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe het. Die leefarea lei deur glasdeure na die balkon.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die onderste leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stoep bied buitesitplek en daar is 'n tuin en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Ntokozo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Stonehenge, Rooyen-straat, Eenheid 26, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Sunrise Self-catering het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stonehenge, Rooyen-straat, Eenheid 26, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga