Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrock Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Kelly S
1 nag
5.0
Feb 2020

Nice place for taking a break from heavy traveling. See rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie K
1 nag
4.4
Jan 2020

Very pleasant. They were extremely helpful by fetching me at the airport clinic after I fell ill. They served whole fig jam for breakfast. What a lovely and original idea. I could write my enquiries in Afrikaans, my mother tongue. They do understand Afrikaans. The response was in English.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann S
1 nag
5.0
Jul 2019

Skoon, netjies,veilig en vriendelike mense. Vir seker sal ons weer hier bly. Lekker skoon, veilig en mense is baie vriendelik. Definitief aanbeveel vir ander mense. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2018

Vriendelike verblyf met vervoer van en na die lughawe. Basiese geriewe in die kamers, goeie ontbyt en vriendelike vervoer van en na die lughawe. Gasvrou, Heather, was baie behulpsaam met ons bespreking laat aand. Let wel, Sunrock het heelwat opgedateerde geriewe as wat in die foto's verskyn.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cliff H
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Des 2017

Netjies en vriendelike verblyf. Baie vriendelike personeel. Die enigste negatief is dat die kamer na rook ruik. Die perseel is baie netjies en ontbyt is genoeg, dalk nie heeltemal voldoende vir iemand wat nie van eiers en bacon hou nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Nov 2015

Baie gasvry en dit was lekke gewees. Voel soos jou eie huis. Die eienaar en sy vrou was baie gasvry gewees en die kos was uitstekend. Lekke plek na 'n lang dag om in die kroeg 'n drankie te geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2015

Very convenient to airport, pleasant and accommodating staff, clean and comfortable rooms Very convenient to airport with complimentary shuttle service. Rooms were clean, comfortable, and well appointed. Staff are very pleasant and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2014

Convenient to airport, nice accommodations, excellent breakfast Friendly and helpful staff. Convenient to airport; shuttle service excellent. Accommodations nicely appointed and clean. Breakfast quite good as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus E
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2014

Perfect for what we wanted ... Close to the airport!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schoeman B
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2013

Gastehuis redelik, maar bietjie duur na my sin. Die gastehuis is baie veilig. Die swembad se mooi ligte in die aand is opvallend. Die mense is vriendelik en baie hulpvaardig. Die ontbyt was baie lekker. Wat my bietjie gepla het, is dat daar nie onderdak parkering vir die voertuie is nie. En ek dink die pryse is nogal duur vir 'n 3-ster gastehuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag, vir 1 mens
Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Parkstraat 11, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f219bbdb0693e6395da96efc99a779a7c87b8e612ced762f7bb078e00617375905a0f00f9194d5bdd48af8ec27cac409c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 313 per nag, vir 1 mens 11 5 1 5 11 Park Street Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 12:00 -26.11010695038 28.233355879784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang