Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suné's Self-catering 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Frank M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie ligging, hoë veiligheid, waarde vir geld en eienaars wat werklik omgee. Dit was heerlik om in Suné Self Sorg Eenheid te bly. Plek is netjies en baie goed onderhou. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelic H
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly. Netjiese plekke. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Baie privaat. Het die tydjie daar geniet. Het my verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo P
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Baie mooi en netjies. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Claire C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Perfect place to stay for the weekend. It was an exceptional place to stay for the weekend. Very good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Centrally situated in the town. Extremely safe. Immediate response to my email. Constant communication. Brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelda F
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Snoesig en veilig. Feels like a home away from home. Had all your basic amenities and extras like wifi, braai, heaters, TV and two-point plugs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie M
1 nag
5.0
Aug 2022

Uitstekende gasvrou. Het klein probleempie onmiddellik reggestel. Sop was heerlik! Het ekstra hulp aangebied met bestel van kos en vervoer want ek was sonder kar daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Waarde vir geld. Uitstekende ligging. Woonstel baie mooi en goed toegerus. Die woonstel is baie goed versorg en het alle benodighede. Akkommodasie is stapafstand vanaf alle geriewe. Ons gasvrou Sune se diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

The best hostess I have experienced anywhere! Sune het uit haar pad uitgegaan om dit vir ons gemaklik te maak. So bedagsaam en hulpvaardig. Niks is te veel moeite vir Sune nie! Sy was net 'n WhatsApp weg met enige navrae. Die eenheid was skoon en netjies, en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 114

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 66A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAbEpAsr8qWlRpV7Nd0VXpKQ6LoNX04Lm3J7U1ib5yLkgYguGI7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 66A Meiring Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.643140494266 19.453376542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang