Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suné's Self-catering 2

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 66A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Suné's Self-catering 2 is in 'n woonbuurt in Worcester geleë, sentraal geleë met toegang tot hospitale en die middedorp. Gerieflike selfsorgverblyf word in 2 aparte woonstelle gebied.

Elke woonstel is privaat en bied 'n huislike atmosfeer. Die eerste woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis wat toegerus is vir basiese selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n induksieplaat. Die woonstel is toegerus met sekere DStv-kanale, en gaste het toegang tot buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die tweede woonstel is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Die woonstel is toegerus met sekere DStv-kanale, en gaste het toegang tot 'n buite-area met draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die eiendom het 'n omskakelaarstelsel wat rugsteunkrag aan die eiendom verskaf tydens beurtkrag. Die omskakelaarstelsel verskaf rugsteunkrag aan die TV, DStv en Wi-Fi, en die sonpaneelstelsel verskaf rugsteunkrag aan die ligte.

Die eiendom is gerieflik geleë binne maklike bereik van Worcester Hospitaal en Worcester Medicross. Die ligging bied ook toegang tot winkels en eetplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Suné's Self-catering 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 114

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Meiringstraat 66A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suné's Self-catering 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 66A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAbEpAsr8qWlRpV7Nd0VXpKQ6LoNX04Lm3J7U1ib5yLkgYguGI7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 66A Meiring Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.643140494266 19.453376542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang