Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset 786 Holiday Accommodation 212

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset 786 Holiday Accommodation 212 -SEA VIEW is 'n gastekamer in 'n veilige hotel wat aan die seefront in Strand geleë is. Die eenheid is ideaal vir 1 of 2 volwassenes wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.

Dié gastekamer het slaapplek vir 1 persoon of 'n paartjie en is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop het die kamer 'n platskerm-TV met Netflix-kyk, gratis WiFi-internettoegang, 'n mikrogolfoond en 'n koeler yskassie.

Straatparkeerplek of opsionele onderdak-kelderparkeerplek kan gereël word, maar is onderhewig aan beskikbaarheid. Die hotel het 'n restaurant, 'n biertuin, 'n gemeenskaplike swembad en 'n Ocean Basket-restaurant.

Boonop is die hotel oorkant die strand geleë, naby Strand Gholfklub en Somerset Mall, en binne 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maghidi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5636cfb105ed336db62f30a9fde40cddbc9273b2a07a5f0c0dc1241dca6d84eba43476877250e665a22cddf3b28881f6411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 17 Beach Road Ocean Breeze Hotel 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.126153637536 18.834498524666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang