Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bay Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrews-weg 59, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R56 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Sunset Bay Stay is 'n lieflike selfsorghuis op 'n heuwel met 'n uitsig oor Houtbaai. Dit is ideaal vir gesinne of vriende.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die ander 4 kamers het 'n koningingrootte-bed en 2 badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV en deure wat na die balkon lei. Daar is 'n eetarea met 'n etenstafel en 'n werkruimte met 6 lessenaars. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die uitisgte oor Houtbaai inneem en die swembad, braaigeriewe, toegeboude tuin en parkeerplek op die perseel benut. Die verblyf is naby winkels en restaurante en Houtbaai se strand is net 1,7 km vanaf die huis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Andrews-weg 59, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 56 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 56 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrews-weg 59, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA541bc21afb2db4d5bf0665db24a7c7f9c45ac57a9b26b760f5acdc49d5dd71f38b59f513a832d55f07c0f4cbf1d62599d440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R56 000 per nag, vir 10 mense 59 Andrews Road Scott Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0385751 18.365304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang