Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bay Studio Flat

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit is die beste diens wat 'n vakansieplek nog aangebied het. Die plek was skoon en is ideaal vir twee mense. Dit het al die geriewe wat 'n mens nodig kan kry. Baie goed geleë en naby alles wat 'n mens nodig het. Die eienaars het bo alle verwagtinge ons ondersteun en was van hulp. Hulle het ekstra raad gegee en selfs gehelp met verwysings na shuttle diens ens. Ek sal enige tyd hierdie plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katherine
Sunset Bay Studio Flat
Baie dankie vir jou gawe woorde, Jo. Ons waardeer dit baie! Dit was 'n plesier om jou ouers te huisves en ons hoop om hulle binnekort weer te sien. Dankie weereens. Groete, Marius en Katherine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robina-weg 2, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcc88b7b2c942cc273d41588ef3d7b06e6ba47d08df456912d5c36a649248292a7984de1a7c84ea31c0ff50021e94b38932f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Robina Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.150939849233 18.862755234359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang