Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Beach Living Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granula Place 10, Sunset Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Beach Living Guest House bied selfsorgwoonstelle en is in Milnerton, Kaapstad geleë. Die gastehuis is ideaal as 'n basis om die besienswaardighede in Bloubergstrand te verken en is binne 13,5 km vanaf die sakekern.

Akkommodasie by Sunset Beach Living Guest House bestaan uit 3 soortgelyke versierde woonstelle wat tussen 2 en 6 persone kan akkommodeer. Hierdie eenhede bestaan uit óf oopplan-leefarea óf aparte slaapkamers met 1 of 2 privaat badkamers, 'n sitarea en 'n goed toegeruste kombuisie of kombuis met basiese toebehore om maaltye voor te berei en te kook.

Boonop bied die gastehuis gratis WiFi-internettoegang, 'n gedeelde tuin en 'n swembad, asook gratis parkeerplek op die perseel. Sunset Beach Living Guest House is ook binne 500 m vanaf Sunset Beach en binne 25,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Granula Place 10, Sunset Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granula Place 10, Sunset Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee14be2a1e8b2f5d160097b35f2e638317760369305acbfd43417992ca2ca8ade6b4eaa98019cae30b7c00e25b537a351819?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 Granula Place Sunset Beach, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.857922 18.492537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang