Sunset Bliss
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 14, Sunset Bliss, Sunset Kompleks Eenheid 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 067 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset Bliss is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel 400 m vanaf die bekende Supertubes-strand en promenade in Jeffreysbaai. Dit het 'n omsetter wat ononderbroke kragtoevoer tydens verblyf verseker.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk en die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief, en 'n toonbank met stoele waar gaste maaltye kan geniet. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin en braai-area waar hulle net kan ontspan. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Hier kan gaste die kus geniet terwyl hulle met vakansie is. Hulle kan soggens 'n rustige wandeling langs die kus neem, of 'n piekniek saam met vriende en gesin geniet terwyl hulle die sonsondergang oor die blou waters aanskou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Terri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Flame-singel 14, Sunset Bliss, Sunset Kompleks Eenheid 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Sunset Bliss het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 14, Sunset Bliss, Sunset Kompleks Eenheid 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang