Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Breeze

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Natasha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons verblyf was fantasties. Ons het beslis ons tydjie by Sunset Breeze geniet. Die gasvrou was baie vriendelik. Alles was van topgehalte. Alles was netjies en skoon. Dit was vir ons soos 'n klein wegbreek paradys. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Aangenaam. Woonstel was netjies, skoon en gerieflik. Uitsig was fantasties. Al wat steurend was, is die bure wat reg deur die nag lawaai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
UNA
Sunset Breeze
Liewe Retha Ek is bly ons eenheid was aangenaam vir jou en dankie vir die goeie resensie. Skies oor die bure wat dit 'n bietjie onaangenaam gemaak het. Groete, Jennifer

Naidene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was blissful. We really enjoyed our stay at Sunset Breeze. It was clean, the staff was friendly and helpful. I would really recommend Sunset Breeze to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meaghan K
1 nag
4.8
Apr 2024

Skoon, rustig en vriendelike diens. Dit was 'n heerlike en rustige verblyf. Die wind het gewaai en die woonstel was dig, geen wind het ingekom nie. Alles was skoon en netjies. Die eienaar was vinnig om te antwoord as ons vrae gehad het en het vinnig vir ons gehelp. Sy het ook na die tyd opgevolg om te weet of ons reggekom het as ons iets gekort of gesoek het. Dit was 'n aangename ervaring en sal graag weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
UNA
Sunset Breeze
Liewe Meaghan Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Groete, Jennifer

Irene B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Heerlik gekuier. Heerlik plekkie, mooiste see-uitsig sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
UNA
Sunset Breeze
Beste Irene Baie dankie. Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie by Sunset Breeze geniet. Groete, Jennifer

Hermien G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Gerieflik, met restaurant/beach bar op grondvloer. Moderne kamers skoon netjies. Baie lekker gebly, dit was stil en rustig in die gebou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
UNA
Sunset Breeze
Liewe Hermien Dankie vir die goeie resensie, ons hoop ons sien jou gou weer. Groete, Jennifer

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

UNA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea28a12a826499c18f44c3a32e49c6df4586d31ebb979ca1c625a0139fd3a963a48ae0050526d7db959be788f66ca1a01a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 16 Strand Road Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126051501639 18.834342956543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang