Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sunset Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nasjhua B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastic. Dit was wonderlik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Accommodation
Liewe Nasjhua Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Ons is bly dat jy 'n wonderlike ervaring gehad het en sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Groete, Jennifer

Wilna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker. Veilig. Mooi. Heerlik gebly. Sentraal, skoon, goed ingerig met 'n stunning uitsig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Accommodation
Liewe Wilna Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons is bly jy het die see uitsig en die verblyf geniet. Dit was 'n plesier om jou as 'n gas te hê. Groete

Nicolaas M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Firstly, I notice the cleanliness of the accommodation. Secondly, the location is Sunset Breeze, the view. We enjoy it and will recommend it to our friends. We love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Accommodation
Liewe Nicolaas Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons is so bly julle het die verblyf en die uitsig geniet. Dit was 'n plesier om jou as gas te hê. Veilige reis en hoop om jou weer gou te sien!

Na O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Mooi / Gemaklik en lekker verblyf. Lekker naby die see, met goeie fasiliteite, en gerieflik. Die restaurant onder die akkommodasie was lekker om te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Delcay J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lovely stay. Lovely stay and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaney C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

The stay was absolutely nice. The views relaxed a tired traveler. Excellent service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esne H
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Stunning and cosy. Beautiful unit. Nice views of the ocean. Friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons verblyf was fantasties. Ons het beslis ons tydjie by Sunset Breeze geniet. Die gasvrou was baie vriendelik. Alles was van topgehalte. Alles was netjies en skoon. Dit was vir ons soos 'n klein wegbreek paradys. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Accommodation
Liewe Natasha Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê en ons sien uit om jou weer in die toekoms te verwelkom.

Retha V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Aangenaam. Woonstel was netjies, skoon en gerieflik. Uitsig was fantasties. Al wat steurend was, is die bure wat reg deur die nag lawaai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Accommodation
Liewe Retha Ek is bly ons eenheid was aangenaam vir jou en dankie vir die goeie resensie. Skies oor die bure wat dit 'n bietjie onaangenaam gemaak het. Groete, Jennifer

Naidene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was blissful. We really enjoyed our stay at Sunset Breeze. It was clean, the staff was friendly and helpful. I would really recommend Sunset Breeze to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Accommodation
Dear Naidene Thank you so much for the wonderful review. We loved hosting you and can't wait to welcome you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea28a12a826499c18f44c3a32e49c6df4586d31ebb979ca1c625a0139fd3a963a48ae0050526d7db959be788f66ca1a01a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 16 Strand Road Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.126051501639 18.834342956543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789