Sunset Breeze
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 133 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hierdie privaat selfsorgwoonstel is in Strand, Wes-Kaap geleë, 50 m van die strand af. Dit maak 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie terwyl jy die see-uitsigte ten volle geniet.
Sunset Breeze bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Boonop het die eenheid 'n dubbelslaapbank vir ekstra slaapplek.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4, perfek vir etes. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, tesame met gratis WiFi.
Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met buitesitplek wat oor die strand uitkyk. Dit is 'n ideale plek vir gaste om hul maaltye saam te geniet terwyl hulle na die sonsondergang kyk.
Alle gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en koffiewinkel. Wegneemetes is by die restaurant beskikbaar en kan in die kamers bedien word.
Besienswaardighede in die area sluit die waterpark, Strand Gholfbaan, Somerset Mall, Wild Wild West kinderspeelpark, diepseeduik, die Helderberg Natuurreservaat, wynroetes en die Steenbrasrivier in. Die eenheid is ook stapafstand van verskeie restaurante af.
Veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat rook verbode is in Ocean Breeze Hotel en alle kamers.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Internet koppeling
- Kamerbediening
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
UNA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Kusweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Breeze het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang