Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Chalets

Gastehuis
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Luxury Twin vir 3 gaste
Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Daar is 'n werkstoonbank met tee- en koffiemaakgeriewe met 'n kragprop langs die spieël vir die gerief van dames wat hul hare droogblaas. Die kamer het 'n yskassie, platskerm-TV met sekere, gedeelde DStv-kanale asook 'n dakwaaier en lugversorging. Die privaat badkamer het 'n stort, en seep en handdoeke word voorsien. Alle kamers is nie-rook. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Gaste kan by die voordeur parkeer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Luukse Dubbel
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 1 dubbelbed. Daar is 'n werkstoonbank met tee- en koffiemaakgeriewe met 'n kragprop langs die spieël vir die gerief van dames wat hul hare droogblaas. Die kamer het 'n yskassie, platskerm-TV met sekere, gedeelde DStv-kanale asook 'n dakwaaier en lugversorging. Die privaat badkamer het 'n stort, en seep en handdoeke word voorsien. Alle kamers is nie-rook. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Gaste kan by die voordeur parkeer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Luukse Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse Gesinseenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n werktoonbank/lessenaar met 'n prop langs die spieël vir die gerief van dames wat hul hare droogblaas. Daar is ook 'n selfhelp-stasie, maar neem asseblief kennis dat dit nie geskik is vir selfsorg nie en gaste mag nie kos kook nie. Daar is 'n paar borde en eetgerei asook 'n mikrogolfoond. Die kamer het 'n yskassie, platskerm-TV met sekere, gedeelde DStv-kanale asook 'n dakwaaier en lugversorging. Die privaat badkamer het 'n stort, en seep en handdoeke word voorsien. Alle kamers is nie-rook. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Gaste kan by die voordeur parkeer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 45%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sluiterstraat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef1b08dd4e09dc709faaf2796eb654e458c8aeac43f7d6737885995f374d2705d78040c3e9804ef24733f71c20344f4271f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 1 Sluiter Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.727290463383 25.088350474834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang