Sunset Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 164
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Elize J - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies, rustig en veilig.
Johan L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplekkie!
Andre W - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie nice.
Herman L - Feb 2024
Algehele gradering
'n Baie verfrissende en goed toegeruste "halfweg stasie" vir die moeë reisiger.
Rickus B - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Gert V - Feb 2024
Algehele gradering
Uit die boeke!
Sonja M - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Herman L - Jan 2024
Algehele gradering
Ideale kits stop en sentrale oorslaap adres.
Justice T - Jan 2024
Algehele gradering
Great stopover and very convenient.
Jaco V - Jan 2024
Algehele gradering
Ideale oornag fasiliteit.
Johanna W - Jan 2024
Algehele gradering
Very conveniently situated.
Graham B - Feb 2024
Algehele gradering
I will be back.
Kobus L - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker.
Melanie B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer hier 'n draai maak.
Guy S - Jan 2024
Algehele gradering
A nice stay for an overnight stop.
Lees meerSunset Chalets se terugvoer
Thank you for taking the time to review us. Just to clarify, you had originally booked a unit without the self-help station (microwave etc) and it was a smaller unit. Attached to the room key is a key for the pool - we never mentioned that the pool was open till 18:00, nor do we have a sign that states this. You were free to use it any time you liked, you literally had the keys in your own hands. The unit is a freestanding unit - you were not part of a larger house, nor were you inside a house shared by other guests. The lighting during the night is a balance between safety and some light in the unit. We hope to see you again.
Neels B - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was netjies.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Heather D - Jan 2024
Algehele gradering
Average.
Alex H - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Hoop veilige parkering.
Willem S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Mario S - Nov 2023
Algehele gradering
The overnight stay was pleasant and we felt at ease.
Elize O - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag verblyf.
Marietjie G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie baie skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorslaap.
Taheerah D - Sep 2023
Algehele gradering
Convenient and safe.
Eddie H - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek geleë vir beide N1 en N9, kamer was perfek skoon en daar was alles wat jy vir 'n oorslaap nodig mag kry.
Simon B - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagchalet.
Roewald M - Jun 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon, goed toegerus. Baie lekker eenheid.
Salomie K - Mei 2023
Algehele gradering
We stayed over on our way back from Paternoster to Johannesburg. Very clean, neat, functional and great value for money.
Chrisle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies!
Dale D - Jan 2023
Algehele gradering
Easy to check in and out for long distance traveling.
Adele V - Des 2023
Algehele gradering
Baie veilig gevoel. Goed uit gerus. Geen issues om in te klok nie.
Stella L - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant stay thank you.
Graham B - Jul 2023
Algehele gradering
Second visit matched the first for consistency.
Nico V - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, alles wat nodig is.
Jennifer A - Jan 2023
Algehele gradering
Ideale oornag-akkommodasie op pad Kaapstad/Johannesburg toe.
Graham B - Jul 2023
Algehele gradering
Worked perfectly in terms of timing, location and value.
Riani E - Des 2023
Algehele gradering
Ons het oornag in Sunset Chalets op pad na Kaapstad.
Johannes S - Aug 2023
Algehele gradering
Naby hoofpad.
Chad V - Jul 2023
Algehele gradering
Moved from Durban to Somerset West. Used the Sunset Chalets as my halfway stop. It is well priced, and really close to some pubs and restaurants.
Willem B - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker.
Adri S - Des 2023
Algehele gradering
Netjies.
Lees meerHannes M - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Nick R - Des 2022
Algehele gradering
My gereelde oornagverblyf.
Konrad M - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Debbie W - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, gemaklik.
Irma K - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, comfortable, safe and excellent location. Sparkling pool after a long trip is a huge bonus.
Barbara B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely clean place.
Steve F - Des 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Desiree V - Des 2021
Algehele gradering
Great.
Manuel S - Des 2021
Algehele gradering
Puik, baie vriendelik en my tipe mense.
Mari V - Des 2021
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker.
Annemarie J - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig, netjies en gerieflike oornag akkommodasie.
Elsabe V - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie oornagoord
Pieter B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en teen die pad, sal beslis weer daar oornag.
Arina V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig! Netjies!! Goed toegerus! Skoon!
Con D - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon. Alles is daar wat nodig is vir 'n een aand stop.
Riekert S - Feb 2021
Algehele gradering
Clean, neat and perfect for overnight stays.
Louise V - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflik netjies het geen probleme gehad. Sal dit sterk aanbeveel.
Annette J - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het laatmiddag gearriveer en alles was gereed vir ons.
Gerda R - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Herman S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en absoluut "hassle-free". Kon egter nêrens 'n WiFi-wagwoord sien vir gebruik nie.
Johanndre H - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Gerhard B - Nov 2021
Algehele gradering
Die blyplek is lekker gerieflik.
Marius D - Des 2021
Algehele gradering
Voldoende halfpadmerker.
Stanley D - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon chalets.
Mervin V - Okt 2021
Algehele gradering
Ideal for a stop over, all you need.
Deon L - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, maar minimalisties.
Kobus R - Jan 2021
Algehele gradering
Die plek is skoon en netjies maar die enigste probleem is dat dit so naby aan die hoofweg is en die troke wat die hele aand daar deur kom maak dat jy nie baie lekker slaap nie.
Christo N - Jan 2021
Algehele gradering
Die verblyf was verwelkomend na die lang rit die dag.
Dorotheaelizabeth O - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie, basiese akkommodasie.
Kobus B - Des 2021
Algehele gradering
Less value for money.
Lees meerFrancois P - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Eloise C - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en puik diens.
Nick R - Des 2020
Algehele gradering
Sal enige tyd weer hier oorslaap.
Annelien V - Nov 2020
Algehele gradering
Always a winner.
Jean-jacques N - Jan 2020
Algehele gradering
Pynlik netjies en elke gas word met die beste gasvryheid hanteer.
Nick R - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Estelle B - Des 2020
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Schalk E - Des 2020
Algehele gradering
Goeie oornag terwyl jy reis na jou bestemming.
Thomas D - Nov 2020
Algehele gradering
Oase na lang rit.
Rene B - Sep 2020
Algehele gradering
Sien ons weer!
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik. Het aan al ons verwagtinge voldoen.
Katinka E - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n baie nice plek om te bly. Baie skoon en netjies. Die geadverteerde free WiFi het nie gewerk nie. Verder was alles perfek.
Lees meerPc N - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend, skoon en netjies.
Riekert S - Des 2020
Algehele gradering
Clean, neat and perfect for overnight stays.
Benji S - Sep 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Andrew W - Des 2019
Algehele gradering
Very nice and clean.
Doret F - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese plek. Net 'n plesier om daar oor te slaap.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Melany G - Des 2019
Algehele gradering
Die chalets was silwerskoon, netjies en ontvangs effektief.
Jac B - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Kraakvars linne en silwerskoon.
Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Net wat nodig is na 'n lang dag in die kar.
Bettie K - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Nico M - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik, half pad stop na Kaapstad.
Laetitia W - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike, professionele ontvangs en netjiese, gerieflike, bekostigbare akkommodasie.
Laetitia W - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Groete
Jean
Annalize S - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie!
Michael M - Sep 2019
Algehele gradering
Very relaxing and refreshing stay!
Danie O - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklike, netjiese verblyf.
Rohan V - Mei 2019
Algehele gradering
Peaceful and very nice.
Bettie K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie om te oornag.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
Frieda B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en skoon met mooi gronde en uitsig.
Annette V - Jan 2019
Algehele gradering
I just love this little clean, private and secure gem.
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Billy M - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Syd R - Jan 2019
Algehele gradering
Good place.
Emmereen S - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en vriendelike ontvangs.
Adele B - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Piet E - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Willie J V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
John Y - Des 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie, ons sê altyd skooner sal jy nie sommer elders kry nie.
Groete
Jean
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Altyd die moeite werd!
Sunset Chalets se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie, ons doen werklik ons beste.
Groete,
Jean
Jan B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Johan O - Jun 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en waarde vir geld.
Sunset Chalets se terugvoer
Dankie, ons waardeer die terugvoer.
Sharon G - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Noeline F - Mrt 2018
Algehele gradering
Everything was tip-top.
Francois D - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik & skoon.
Annelie V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Nelia B - Jan 2018
Algehele gradering
Perfekte toegeruste chalet vir oornagverblyf.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Gerda C - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik en oulike moet sien-dorpie!
Manus L - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Ontvangs was baie behulpsaam en bekwaam.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Andalene L - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Victor T - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en maklik om the vind.
Sandra G - Jan 2018
Algehele gradering
Oase na lang dag op die pad!
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Derek V - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Winnie-isabel L - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en vriendelike diens.
Dirk L - Jan 2018
Algehele gradering
Vreugdevol.
Jurina V - Sep 2018
Algehele gradering
Veilig en netjies. Goed geprys.
Sunset Chalets se terugvoer
Hi
Dankie vir julle terugvoer.
Al ons matrasse is Cloud nine ortopediese matrasse, 140kg drakrag, as iemand ooit iets noem oor hulle is dit dat hulle te ferm is. Beter kan ons nie voorsien nie.
Dankie
Jean
Gerhard S - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jaco K - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Suzanne D - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese eenhede met goeie sekuriteit. Perfek vir oornag of 'n paar dae se bly.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Fred B - Des 2017
Algehele gradering
Van die beste!
Pottie P - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Anna J - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Sunset Chalets se terugvoer
Dankie, ons probeer werklik.
Mitchell S - Des 2017
Algehele gradering
Perfek geleë, netjies en gerieflik.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie Dankie.
Madie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus vir oornag.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie, dit word waardeer.
Groete
Jean
Jan B - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Wilma B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Sunset Chalets se terugvoer
Dankie, ons waardeer julle terugvoer.
Meyer R - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Trudi F - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, rustige plek met 'n lekker parkie vir kinders na 'n lang dag se reis.
Sunset Chalets se terugvoer
Dankie ons waardeer dit.
Keith V - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjies.
Judy E - Jan 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Coenie E - Des 2017
Algehele gradering
Die ideale plek om oor te slaap tussen Gauteng en die Wes-Kaap.
Lees meerKobus Z - Des 2017
Algehele gradering
Reeds by verskeie geleenthede by Sunset Chalets oorgebly en dit bly my voorkeur keuse vir verblyf in Colesberg.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Henriette C - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Jaco P - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik naby hoofweg.
Christel R - Des 2017
Algehele gradering
Netjies.
Martin P - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en veilig.
Sunset Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Groete,
Jean
Jan F - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en aangenaam.
Sunset Chalets se terugvoer
Dankie, ons waardeer julle terugvoering.
Alastair M - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en gerieflike kamers.
Marcelle S - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, gerieflik maar bietjie ver uit die drop.
Hanti E - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige oord en praktiese eenhede, wonderlike oornag-oase!
Richard K - Jan 2016
Algehele gradering
A great stop-over to Cape Town!
Lees meerHannes V - Des 2016
Algehele gradering
Baie goed en stil.
Monique V - Jan 2016
Algehele gradering
Maklik, gerieflik, skoon en netjies.
Jean J - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.
Jacobus S - Des 2016
Algehele gradering
Goeie kliëntediens. Die chalet was netjies en daar was geen padgeraas nie.
Johmare B - Des 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en gerieflik. Lekker plek om bene te rek na 'n lang reis.
Frank W - Apr 2016
Algehele gradering
The only issue was the noise from passing traffic - otherwise a wonderful unit!
Hanno C - Jan 2016
Algehele gradering
Van korte duur.
Lees meerJanine C - Des 2015
Algehele gradering
Goed geleë.
Pieter V - Des 2015
Algehele gradering
Klein, maar skoon en netjies. Maklik om te kry.
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sluiterstraat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang