Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Chalets

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 164 resensies vir Sunset Chalets
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elize J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Netjies, rustig en veilig.

Baie netjies. Alles wat nodig is vir 'n oorslaap. Sal sterk aanbeveel.

Johan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie lekker oorslaapplekkie!

Baie lekker! Alles wat nodig is vir oorslaap is daar, skoon en gerieflik.

Andre W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Baie nice.

Baie lekker plek en veilig ook.

Herman L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

'n Baie verfrissende en goed toegeruste "halfweg stasie" vir die moeë reisiger.

Veilig en gerieflike verblyf met onderdak parkering en voldoende ekstra spasie (indien benodig) vir sleepwa / woonwa.

Rickus B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus B

Great.

Gasheer was baie vriendelik met die aankoms. Die eenheid was skoon en netjies. Het baie lekker oornag. Sal beslis weer by Sunset Chalets oornag.

Gert V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Uit die boeke!

Baie netjies, skoon en 'n plesier om daar te oornag.

Sonja M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Baie goeie diens.

Heerlik gemaklik en veilig.

Herman L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Ideale kits stop en sentrale oorslaap adres.

Ja, dit was 'n gerieflike stop en oorslaapplek vanaf Pretoria na Kaapstad, en die lugversorging koel lekker af na 'n warm rit.

Justice T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justice T

Great stopover and very convenient.

Great place to stay, will certainly go back.

Jaco V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Ideale oornag fasiliteit.

Die plek is skoon, gerieflik en ideaal geleë.

Johanna W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna W

Very conveniently situated.

Amazing place with very friendly staff and excellent service.

Graham B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham B

I will be back.

It was perfect. I was delayed by a number of stop-go points on my trip and all worked well with a later than planned arrival.

Kobus L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L

Lekker.

Ja, ons het lekker gebly. Baie netjies.

Melanie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B

Ons sal beslis weer hier 'n draai maak.

Heerlike, netjiese eenhede, genoeg spasie en sal weer daar gaan bly. Hulle het gedink aan die reisiger, daar is 'n lig by elke bed, 'n prop by elke bed vir almal wat alles moet laai.

Guy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guy S

A nice stay for an overnight stop.

This was a stopover for us en route from the Western Cape to Gauteng, so we arrived late and left early. For that purpose, Sunset Chalets is ideal being located close to the N1. On arrival were we told that we had been 'upgraded' to a 'luxury room' but I'm not sure from what since we had booked a "luxury twin". Anyway, the room was clean and spacious and we slept well. There was a microwave oven, a small fridge and a kettle in the room which were useful. The room also has air conditioning and a ceiling fan. The bathroom was large with a shower, basin and toilet but not at all cramped. The only real complaint would be that the curtains are thin and with all the various lights on outside the room does not get very dark. There is a communal swimming pool but it seems that closes at 18:00, so we didn't get to try it. One thing I just noticed it is advertised that all rooms are shown as "free-standing" but our unit shared a wall with the next unit. Overall a nice stay and we will probably stay there again.

Sunset Chalets se terugvoer

Thank you for taking the time to review us. Just to clarify, you had originally booked a unit without the self-help station (microwave etc) and it was a smaller unit. Attached to the room key is a key for the pool - we never mentioned that the pool was open till 18:00, nor do we have a sign that states this. You were free to use it any time you liked, you literally had the keys in your own hands. The unit is a freestanding unit - you were not part of a larger house, nor were you inside a house shared by other guests. The lighting during the night is a balance between safety and some light in the unit. We hope to see you again.

Sunset Chalets
Neels B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels B

Dit was netjies.

Ja - maar vir die prys sou 'n bottel water baie gehelp het.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Heather D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Heather D

Average.

Merely an overnight stay and left early.

Alex H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex H

Baie lekker gebly! Hoop veilige parkering.

Sien sterre.

Willem S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Dit was baie lekker.

Na die lang rit van Pretoria was die verblyf presies wat ons verlang het.

Mario S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario S

The overnight stay was pleasant and we felt at ease.

We were pleasantly surprised! Everything exceeded our expectations.

Elize O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Gerieflike oornag verblyf.

Dit is die 3de keer wat ons by Sunset Chalets oorbly. Gerieflike kamers met alles wat nodig is om oornag te ontspan. Dis naby die N1. Die parkering is lekker groot vir 'n motor en 'n waentjie.

Marietjie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Baie baie skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorslaap.

Baie aangename oornag. Sal definitief weer daar oorslaap. Baie skoon en netjies.

Taheerah D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taheerah D

Convenient and safe.

Easy accessible from N1.

Eddie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H

Perfek geleë vir beide N1 en N9, kamer was perfek skoon en daar was alles wat jy vir 'n oorslaap nodig mag kry.

Alles soos verwag, geen laaste minuut verassings.

Simon B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B

Gerieflike oornagchalet.

Kan jul dalk oorweeg om 'n aparte skakelaar/pull switch in te sit vir die badkamer se extraction fan?

Roewald M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roewald M

Veilig, skoon, goed toegerus. Baie lekker eenheid.

Sal weer daar stop. Was maklik om in en uit te beweeg.

Salomie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie K

We stayed over on our way back from Paternoster to Johannesburg. Very clean, neat, functional and great value for money.

We have often made use of Sunset Chalets on the way back from the Cape and each experience is better than the previous one. Highly recommended.

Chrisle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisle D

Skoon, netjies!

Skoon, netjies! Sal beslis weer gebruik!

Dale D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale D

Easy to check in and out for long distance traveling.

We left early, my wife forgot her phone in the room and the owner/manager opened up for us 5:30 in the morning.

Adele V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V

Baie veilig gevoel. Goed uit gerus. Geen issues om in te klok nie.

Het heerlik gebly by Sunset Chalets. Perfekte oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Stort was lekker groot. Ons dogtertjie het die swembad geniet. Jean was vriendelik en behulpsaam.

Stella L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella L

Pleasant stay thank you.

Pleasant stay thank you.

Graham B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B

Second visit matched the first for consistency.

Stayed in a different chalet and found that it matched my first visit. Looking forward to visit number 3.

Nico V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Skoon, alles wat nodig is.

Sal dit weer gebruik.

Jennifer A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer A

Ideale oornag-akkommodasie op pad Kaapstad/Johannesburg toe.

Skoon en netjies. Veilige parkering en rustige atmosfeer.

Graham B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham B

Worked perfectly in terms of timing, location and value.

Extremely well run with everyting you need and not too much.

Riani E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riani E

Ons het oornag in Sunset Chalets op pad na Kaapstad.

Ons het ons oornagverblyf geniet ten spyte van die kragonderbreking. Alles was netjies en skoon. Sal Sunset Chalets definitief weer gebruik!

Johannes S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes S

Naby hoofpad.

Gerieflik naby alles.

Chad V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chad V

Moved from Durban to Somerset West. Used the Sunset Chalets as my halfway stop. It is well priced, and really close to some pubs and restaurants.

Perfect for when travelling from Durban to Cape Town and vice versa.

Willem B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Lekker.

Net oorgeslaap. Was baie bekostigbaar vir 3 mense, en baie netjies gewees.

Adri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri S

Netjies.

Die ontvangs/eienaar was glad nie vriendelik gewees nie. Die Kaap is beroemd vir die mense se vriendelikheid en hulpvaardigheid. So dit was nogal teleurstellend om die eerste persoon wat ons mee te doen gehad het toe ons die Kaap Provinsie ingekom het wat ons bot behandel het. Die kamers het geen inligting van die Colesberg en voorgestelde eetplekke ens. nie. Daar is ook geen inligting om die WiFi te kan gebruik nie. Die kamers was netjies, maar die 3-slaapkamer eenhede het nie borde, messe, vurke ens. soos die 4-slaapkamer eenhede nie.

Hannes M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M

Good.

Good. Good. Good. Good.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nick R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick R

My gereelde oornagverblyf.

My gereelde oornagbestemming op pad Tuinroete toe. Eenheide is altyd skoon en netjies, met goeie sekuriteit en veilige parkering. Flinke inboekprosedure. Ek beveel Sunset Chalets sterk aan.

Konrad M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad M

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Bly al die afgelope 3 jaar hier, kan dit aanbeveel vir oornagverblyf.

Debbie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W

Rustig, gemaklik.

Rustig, gemaklik, skoon, netjies.

Irma K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K

Clean, comfortable, safe and excellent location. Sparkling pool after a long trip is a huge bonus.

Everything is great just a pity one has to travel to a restaurant. Perhaps an on-site restaurant?

Barbara B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B

Lovely clean place.

Ideally situated, easy accessible. Beautiful rooms.

Steve F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Steve F

Teleurstellend.

Eienaar het geen kliënteverhouding nie. Sy humeur verloor to ek gekla het oor die aansit van groot generator 3meter van ons slaapkaamer af.

Desiree V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Great.

Baie netjies, skoon en veilig!

Manuel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuel S

Puik, baie vriendelik en my tipe mense.

Sal dit vir enige iemand aanraai om daar te bly meer as net een aand.

Mari V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Was ongelooflik lekker.

Puik diens. Baie netjies en skoon.

Annemarie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Veilig, netjies en gerieflike oornag akkommodasie.

Chalet 13 is baie gerieflik. Uiters netjies en skoon geriewe. Vriendelike en professionele ontvangs.

Elsabe V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Goeie oornagoord

Sunset chalets is goed geleë en na aan die N1. Diens is vriendelik, chalet skoon en netjies. Beddens gerieflik. Sal beslis aanbeveel en gaan dit my oornag lek wanneer ek weer binneland toe ry.

Pieter B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Baie netjies, veilig en teen die pad, sal beslis weer daar oornag.

Sal weer daar oornag en sal beslis vir vriende aanbeveel.

Arina V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V

Rustig! Netjies!! Goed toegerus! Skoon!

Baie skoon! En netjies en goed toegerus.

Con D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Con D

Netjies en skoon. Alles is daar wat nodig is vir 'n een aand stop.

Maklike en vinnige aanmelding.

Riekert S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert S

Clean, neat and perfect for overnight stays.

See stars.

Louise V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Ongelooflik netjies het geen probleme gehad. Sal dit sterk aanbeveel.

Was baie behulpsaam, vriendelik. Lekker gelaap en dit was super netjies. Beveel aan vir oornag vir enige persoon.

Annette J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J

Ons het laatmiddag gearriveer en alles was gereed vir ons.

Vriendelike ontvangs.

Gerda R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R

Lekker uitgerus.

Dien vir seker sy doel. Baie dankie. Kamer was skoon, skoon beddegoed. Netjies en net wat jy nodig het om oor te slaap on route. Sal weer daar oorbly.

Herman S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S

Baie gerieflik en absoluut "hassle-free". Kon egter nêrens 'n WiFi-wagwoord sien vir gebruik nie.

Sien sterre.

Johanndre H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanndre H

Lekker gebly.

Was baie netjies en skoon.

Gerhard B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B

Die blyplek is lekker gerieflik.

Die kamers is baie mooi en gerieflik. Daar kan oorweeg word om 'n mikrogolf in die kamers te sit en ook miskien 'n tafel en stoele vir elke woonstel buite om by te sit.

Marius D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D

Voldoende halfpadmerker.

Niks uitspattig of uber luuks nie, maar beslis waarde vir geld as ’n een nag oorslaapbestemming.

Stanley D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley D

Netjies en skoon chalets.

Baie goed geleë naby die snelweg en die hele oord was baie skoon en netjies gewees.

Mervin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mervin V

Ideal for a stop over, all you need.

The mattress on the bed could be replaced. Feels like you're sleeping on the base.

Deon L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon L

Netjies, maar minimalisties.

Geen eetgerei beskikbaar.

Kobus R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus R

Die plek is skoon en netjies maar die enigste probleem is dat dit so naby aan die hoofweg is en die troke wat die hele aand daar deur kom maak dat jy nie baie lekker slaap nie.

Sien sterre.

Christo N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N

Die verblyf was verwelkomend na die lang rit die dag.

Heerlik geslaap en met sagte reën die volgende oggend wakker geword. Heerlik koffie gedrink en toe die pad huis toe aangedurf.

Dorotheaelizabeth O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dorotheaelizabeth O

Goeie, basiese akkommodasie.

Skoon en heerlike stort, maar sonder 'n badmatjie. Ontvangs was glad nie vriendelik en verwelkomend nie en WiFi is geadverteer, maar geen inligting is daaroor gegee nie.

Kobus B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus B

Less value for money.

Although the facility was clean and neat, I do not feel it was value for money. This is really just a bed and shower to rest your body - even though the bed is just a cement base with a mattress on top. Don't expect a kitchenette or any cutlery and crockery (other than fairly small coffee mugs and teaspoons). If you want to braai, make sure you bring your own braai tongs, and be prepared to use the loose grid, placed on bricks - and of course your own plates and eating utensils. One gets the impression that the owners are ensuring maximum income with absolute minimum expenses - a good business model, but not to the extend that it is detrimental to your guests.

Francois P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Rustig.

Sien sterre.

Eloise C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise C

Netjies, skoon en puik diens.

Baie gelukkig met Sunset Chalets! Sal elke keer hier bly op ons pad na die Wes-Kaap! Die swembad was ’n bonus vir afkoel na die lang pad, asook die lugversorging in die kamer in die hitte. Restaurante is naby asook die N1 vir die res van die rit.

Nick R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick R

Sal enige tyd weer hier oorslaap.

Vriendelike ontvangs en eenheid baie skoon en netjies. Gerieflik naby aan hoofweg met goeie sekuriteit. My eerste keuse wanneer ek op soek is na 'n plek om te oornag na of vanaf die Tuinroete.

Annelien V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Always a winner.

We again had a splendid evening's rest at Sunset Chalets. Clean, comfortable, great value for money, everything you need and to top it all a referral to an excellent restaurant in Colesberg. Thank you again Sunset Chalets - see you soon.

Jean-jacques N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-jacques N

Pynlik netjies en elke gas word met die beste gasvryheid hanteer.

Pragtige klein dorpie.

Nick R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick R

Gerieflik en netjies.

Goeie ligging naby die hoofweg en baie veilig. Kamer was lekker ruim en netjies. Lugversorger was baie welkom in die warm weer. Sal beslis weer daar oornag.

Estelle B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle B

Baie goeie diens.

Skoon en netjies net wat jy nodig het. Definitief verwys.

Schalk E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk E

Goeie oornag terwyl jy reis na jou bestemming.

Netjies, skoon, vriendelike en proffessionele ontvangs.

Thomas D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas D

Oase na lang rit.

Sunset Chalets bied netjiese en veilige oornag verblyf met volop moontlikhede. Jammer dat daar nie 'n klein mikrogolf beskikbaar is indien mens selfsorg verkies nie.

Rene B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Sien ons weer!

Nou al die vierde keer oorgeslaap by Sunset Chalets, altyd vriendelike diens en hulle heg waarde aan skoon en netheid van die kamers.

Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Gerieflik. Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Skoon en netjies met alles wat nodig is om te oornag.

Katinka E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Katinka E

Dit was 'n baie nice plek om te bly. Baie skoon en netjies. Die geadverteerde free WiFi het nie gewerk nie. Verder was alles perfek.

Die beddens en alles was baie mooi en lekker in die kamer. Baie gerieflik en nice met die aircon. Ons het ook oorgenoeg plek gehad om ons groot sleepwa om te draai. Parkering veilig voor ons eenheid. Ek het wel WiFi benodig en die password was nêrens in die kamer beskikbaar nie. Ek het by ontvangs die password gaan kry, maar dit het bly sê 'out of range'. Dit sal nice wees as die password iewers in die kamer gewys word en as dit gewerk het.

Pc N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pc N

Uitstekend, skoon en netjies.

Uitstekende ligging en diens. Duur vir die fasiliteit en wat jy kry. Dit beantwoord egter aan die doel van net oorslaap en ry.

Riekert S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riekert S

Clean, neat and perfect for overnight stays.

See stars

Benji S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benji S

Sien sterre.

Sien sterre.

Andrew W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Very nice and clean.

The stay was very relaxing and the room very neat and tidy.

Doret F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret F

Fantastiese, netjiese plek. Net 'n plesier om daar oor te slaap.

Baie skoon en netjiese plekkie waar ons al vir die laaste 15 jaar oorslaap op pad Kaap toe en sal aanhou om dit te doen. Dankie Juan.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Melany G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany G

Die chalets was silwerskoon, netjies en ontvangs effektief.

Die chalets het als wat essensieel is om te oornag in die Karoo byvoorbeeld lugreëling. Ons sal beslis weer daar oornag en dit aanbeveel.

Jac B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac B

Baie lekker, dankie.

Al die blyplekke in Colesberg is altyd puik.

Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Kraakvars linne en silwerskoon.

Wat 'n aangename gevoel om kraakvars linne en 'n silwerskoon eenheid te beleef. Baie dankie, daar is min sulke plekke.

Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Net wat nodig is na 'n lang dag in die kar.

Sal beslis weer daar oorbly.

Bettie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie K

Baie gerieflik en netjies.

Het al voorheen ook daar oornag. Veilig netjies en waarde vir geld.

Nico M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Gerieflik, half pad stop na Kaapstad.

Sien sterre.

Laetitia W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Vriendelike, professionele ontvangs en netjiese, gerieflike, bekostigbare akkommodasie.

Ons verblyf was uiters aangenaam. Dankie.

Laetitia W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W

Baie aangenaam.

Vriendelike, professionele ontvangs deur Jean. Netjiese, skoon verblyf en veilige parkering. Goeie waarde vir bekostigbare verblyf.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.
Groete
Jean

Sunset Chalets
Annalize S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize S

Heerlik!

Baie skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs!

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie!

Sunset Chalets
Michael M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Very relaxing and refreshing stay!

Really enjoyed the stay at Sunset Chalets! Will highly recommend Sunset Chalets to others!

Danie O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Gemaklike, netjiese verblyf.

Inderdaad 'n baie maklike bereikbare verblyf. Netjies en met sorg toegerus. Eetplekkie maklik bereikbaar.

Rohan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan V

Peaceful and very nice.

Amazing little place perfect for a overnight stay, we had a huge trailer and there was more than enough space to maneuver the trailer.

Bettie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie K

Baie oulike plekkie om te oornag.

Waarde vir geld. Baie netjies.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering.

Sunset Chalets
Frieda B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda B

Baie vriendelik en skoon met mooi gronde en uitsig.

Sun Set Chalets is regtig baie mooi en skoon. Vir iemand wat van Pretoria af kom sal ek sommer dit my woning maak. Mense is baie vriendelik en behulpsaam so ook die mense op die dorp. Sun Set Chalets maak dat mens nie wil huis toe gaan nie. Dit is regtig 'n plekkie wat ek vir enige iemand sal aanbeveel.

Annette V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

I just love this little clean, private and secure gem.

We been there 3 times, and always been clean and perfect for our little family. After a long drive you just want to shower, drink a cuppa and go and sleep.

Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend!

Verblyf was aangenaam. Sal beslis weer daar oornag!

Billy M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy M

Lekker gekuier.

Goed ontvang. Skoon en gerieflik en maklik bereikbaar vanaf die hoofpad.

Syd R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Syd R

Good place.

We enjoyed our stay. Somewhat cramped.

Emmereen S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmereen S

Netjies en vriendelike ontvangs.

Heerlike aircon. Skoon beddegoed en handdoeke. Warm vriendelike ontvangs.

Adele B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Baie netjies.

Pragtige kamer en die kinders het die swembad verskriklik geniet.

Piet E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet E

Fantasties.

Baie lekker verblyf en word aanbeveel.

Willie J V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J V

Baie lekker gerus.

Ek sal altyd hier oorslaap wanneer ek reis.

John Y - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Y

Uit die boonste rakke.

Dis so skoon binne en buite. Dit sit langs die N1 sowat 500 m wat lekker is. Dit was so rustige en ons het baie veilig gevoel. Die "Inni Kraa" is 'n moet eetplek. Die mense op Colesberg is nog mens. Dankie vir alles.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie, ons sê altyd skooner sal jy nie sommer elders kry nie.

Groete
Jean

Sunset Chalets
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Altyd die moeite werd!

Dit is vir my ‘n voorreg om hierdie resensie te skryf oor Sunset Chalets. Ek is elke keer verras om die volgehoue standaard van hierdie oord te sien. Niks lekkerder om daar aan te doen en te weet dat jy nie teleurgestel sal wees nie. Ek kon in die verlede hierdie chalets voorstel aan mense en sal dit steeds doen. Vir ‘n kommervrye ervaring, slaap gerus by Sunset Chalets oor!

Sunset Chalets se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie, ons doen werklik ons beste.

Groete,
Jean

Sunset Chalets
Jan B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Rustig en skoon.

Goeie kamers, goeie beddens, goeie storte en baie veilig.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Johan O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Alles wat jy nodig het en waarde vir geld.

Baie modern en alles wat benodig word is beskikbaar.

Sunset Chalets se terugvoer

Dankie, ons waardeer die terugvoer.

Sunset Chalets
Sharon G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G

Skoon, netjies en vriendelik.

Oornagplek was skoon en netjies. Vriendelik en gasvry.

Noeline F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline F

Everything was tip-top.

We have stayed at Sunset Chalets approximately 6 times and have never been disappointed. A plus is dinner at The Plattelander Restaurant in the town!

Francois D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Baie netjies, gerieflik & skoon.

Baie lekker oorgeslaap, al probleem by die kamers, is dat die afdakke te kort is. Daar het 'n haelstorm opgekom en ek moes die eienaar vra of ek my motor na 'n groter afdak kon skuif, waartoe hy dadelik ingestem het. Welgedaan! Sal enige tyd weer daar oornag.

Annelie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Baie oulike plekkie.

Baie oulike verblyf vir op pad Kaap toe. Netjies en veilig.

Nelia B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia B

Perfekte toegeruste chalet vir oornagverblyf.

Baie mooi skoon en netjies. Parkie en tuin is baie lekker vir die kinders ná so 'n lang sit in die kar. Baddens is meer gerieflik met klein kindertjies maar vir een nag is die stort nie 'n groot probleem nie.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Gerda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Skoon, netjies, vriendelik en oulike moet sien-dorpie!

Die chalet was skoon en netjies. Bevat al die nodige fasiliteite vir 'n vinnige oorslaap op die lang pad tussen Pta en Knysna. Diens was vriendelik en plek vir ons karavaan! Dankie julle! (Inni Kraal kos was baie lekker).

Manus L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manus L

Baie netjies en skoon. Ontvangs was baie behulpsaam en bekwaam.

Goed georganiseerd. Alles in die eenheid werk.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Andalene L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andalene L

Gerieflik.

Rustige, netjiese omgewing, waarde vir geld.

Victor T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor T

Waarde vir geld en maklik om the vind.

Die blyplek was netjies en skoon en die diens by die ontvangs was vinnig en goed. Dis net jammer dat die eenslaapkamer-eenhede nie soos die groter eenhede 'n afdak vir my voertuig gehad het nie.

Sandra G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G

Oase na lang dag op die pad!

Heerlike oornag! Baie netjies, met alles wat jy nodig het. Die lekkerste is dat dit naby die hoofweg geleë is en dat daar lugversorging is!

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Derek V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek V

Netjies, skoon en gerieflik.

Ons het 2 keer oornag by Sunset Chalets in 3 weke en was tevrede met alles.

Winnie-isabel L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie-isabel L

Gerieflik, skoon en vriendelike diens.

Ons was verras met gasvryheid en het heerlike oornaggeriewe geniet. Aan te bevole.

Dirk L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Vreugdevol.

Baie lekker oornagplek, skoon, netjies.

Jurina V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurina V

Veilig en netjies. Goed geprys.

Ideale oornag stop. Veilig en netjies. Was net ongelukkig oor die bed. Die matras was te dun, kon die sement fondasie onder my voel.

Sunset Chalets se terugvoer

Hi
Dankie vir julle terugvoer.
Al ons matrasse is Cloud nine ortopediese matrasse, 140kg drakrag, as iemand ooit iets noem oor hulle is dit dat hulle te ferm is. Beter kan ons nie voorsien nie.
Dankie
Jean

Sunset Chalets
Gerhard S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard S

Netjies en skoon.

Sal aanbeveel dat daar 'n mikrogolfoond ook beskibaar moet wees.

Jaco K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Netjies en skoon.

Plek was baie netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang. Sal Sunset Chalets vir enige iemand aanbeveel wat wil oorslaap.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Suzanne D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D

Fantastiese, netjiese eenhede met goeie sekuriteit. Perfek vir oornag of 'n paar dae se bly.

Met 'n swembad, speelpark, satelliet-TV en WiFi sal jou tieners en kleuters besig wees. Geen geraas en 'n rustige omgewing. Bitter netjiese eenhede. Het reeds my familie verwys!

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Fred B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Van die beste!

Ons gaan gereeld hier tuis en stel nie in iets anders in Colesberg belang nie!

Pottie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pottie P

Wonderlik!

Geen klagtes, als in plek, sal altyd weer Sunset gebruik.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Anna J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna J

Baie netjies.

Gemaklike beddens. Baie skoon en netjies.

Sunset Chalets se terugvoer

Dankie, ons probeer werklik.

Sunset Chalets
Mitchell S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitchell S

Perfek geleë, netjies en gerieflik.

Vir ons oornag was dit ideaal, vriendelike diens en baie rustig. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie Dankie.

Sunset Chalets
Madie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie E

Netjies en goed toegerus vir oornag.

Goed geleë en goed versorgde eenhede.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie, dit word waardeer.

Groete
Jean

Sunset Chalets
Jan B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Lekker en rustig.

Ons het al 10 keer daar oornag en sal seker weer daar oornag omrede die plek pragtig is. Die kamer gerieflik, skoon en het alles vir die oornag, en die prys is redelik.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Wilma B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Baie rustig.

Die ligging is gerieflik om te bereik en die verblyf is netjies en skoon.

Sunset Chalets se terugvoer

Dankie, ons waardeer julle terugvoer.

Sunset Chalets
Meyer R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer R

Uitstekend.

Perfek vir oornag-bestemming en alles wat nodig is.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Trudi F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi F

Pragtige, netjiese, rustige plek met 'n lekker parkie vir kinders na 'n lang dag se reis.

Ons het baie lekker gebly die kamers is baie netjies en het alles in wat jy nodig het, sal dit beslis aanbeveel.

Sunset Chalets se terugvoer

Dankie ons waardeer dit.

Sunset Chalets
Keith V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V

Baie mooi skoon en netjies.

Baie mooi skoon en netjies en goed geleë.

Judy E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy E

Baie skoon en netjies.

Baie skoon en netjies, kort net braai-toerusting en cutlery in kamers, haardroër en mikgrogolfoond.

Coenie E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coenie E

Die ideale plek om oor te slaap tussen Gauteng en die Wes-Kaap.

Hierdie was ons vyfde keer wat ons oorgeslaap het by Sunset Chalets op pad na ons vakansie in die Kaap. Ons het een keer 'n ander plek probeer, en was baie spyt. Na 'n dag op die pad is dit lekker om by 'n netjiese plek te kom om te ontspan. Ons koel af in die sprankelskoon swembad en braai 'n paar lekker Karoo-lamstjoppies terwyl die kinders op die grasperk speel. Sunset Chalets is naby (loopafstand van) winkels en eetplekke waar ons eet- en drinkgoed kan kry vir die res van die langpad. Oorslaap by Sunset Chalets is nou deel van ons roetine wanneer ons Kaap toe ry.

Kobus Z - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus Z

Reeds by verskeie geleenthede by Sunset Chalets oorgebly en dit bly my voorkeur keuse vir verblyf in Colesberg.

Vanaf die oorspronklike navraag, die bevestiging van verblyf het alles glad verloop. Ontvangs by Sunset Chalets het weer gewys dat hulle voorbereid is op jou verblyf by hulle en alles was soos die vorige geleenthde goed georganiseer en die inboekproses word altyd baie presies en vining afgehandel. Is altyd deeglik voorbereid om gaste te ontvang.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Chalets
Henriette C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette C

Gerieflik.

Baie netjies, alles wat nodig is, net mikrogolfoond sou dalk handig te pas kom.

Jaco P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Skoon, netjies en gerieflik naby hoofweg.

Skoon, netjies en gerieflik naby hoofweg. Dit is as jy kan slaap!

Christel R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel R

Netjies.

Baie lekker oornagplekkie.

Martin P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P

Skoon, gerieflik en veilig.

Sien sterre.

Sunset Chalets se terugvoer

Baie dankie.

Groete,
Jean

Sunset Chalets
Jan F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Gasvry, vriendelik en aangenaam.

Baie skoon en netjies. Sal enige tyd vriende na Sunset Chalets verwys.

Sunset Chalets se terugvoer

Dankie, ons waardeer julle terugvoering.

Sunset Chalets
Alastair M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alastair M

Skoon en gerieflike kamers.

Sunset Chalets is goed vir oornag, skoon en netjies.

Marcelle S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle S

Skoon, gerieflik maar bietjie ver uit die drop.

Sunset Chalets is baie skoon en netjies. Net jammer dit is so ver uit die oulike dropie. Sou lekker gewees het om sommer te kon stap na 'n restaurant vir aandete eerder as om weer na 'n lang dag op die langpad weer te moes ry.

Hanti E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti E

Rustige oord en praktiese eenhede, wonderlike oornag-oase!

Ons het baie lekker gerus en sal beslis weer hier aandoen op pad Kaap toe!

Richard K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K

A great stop-over to Cape Town!

We had a one-night stop-over at Sunset Chalets on our way back to Gauteng from the Cape recently on 15 January 2016. We were delighted with the service and friendliness on arrival and enjoyed a comfortable stay in clean and neat surroundings. We had a delightful supper in the nearby town of Colesberg at a restaurant recommended by the owner/manager. All our expectations were met! We highly recommend Sunset Chalets. Thank you!

Hannes V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Baie goed en stil.

Sien sterre.

Monique V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V

Maklik, gerieflik, skoon en netjies.

Maklik en gerieflik geleë.

Jean J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Baie gerieflike oornagverblyf. Netjies, veilige parkering en billike tariewe.

Jacobus S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus S

Goeie kliëntediens. Die chalet was netjies en daar was geen padgeraas nie.

Sien sterre.

Johmare B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johmare B

Baie skoon, netjies en gerieflik. Lekker plek om bene te rek na 'n lang reis.

Die fasiliteit is baie netjies, met 'n goeie ligging, parkie en swembad maak dit 'n lekker wegbreek en ontspan-area vir die hele gesin.

Frank W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W

The only issue was the noise from passing traffic - otherwise a wonderful unit!

The only issue was the noise from passing traffic - otherwise a wonderful unit.

Hanno C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanno C

Van korte duur.

Met ons aankoms 13:00 Sondag 3 Januarie 2016 was ons vriendelik meegedeel dat die dorp een fase elektrisiteit verloor het en nie water het nie. Ons kon dus nie 'n kamer kry met lugversorging en 'n bad vir die 2 kinders, 4 jaar en 8 maande oud onderskeidelik, soos vooraf bespreek nie. Daar was darem water gewees by die oord ten spyte van die tekort elders in die dorp wat ons toegelaat het om te stort, maar kon nie die kinders bad. Met die verloop van die aand is ons meegedeel dat die krag nie herstel is en dat ons maar tevrede moet wees met net 'n dakwaaier en ekstra losstaande waaier. Ons het wel korting gekry omdat die lugreëling nie gewerk het. Die swembad het ons help afkoel in die middag se hitte, en die speelgrond het ons ouer kind besig gehou terwyl ons die warm middag ure verwyl het in die koelte van die laning bome langs die grasperk. Ja, daar is sekere dinge waarvoor mens nie kan help nie, maar dalk 'n oproep om ons vooraf te waarsku oor die elektrisiteit/water in die dorp sou moontlik kon help om ons beplanning aan te pas.

Janine C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Goed geleë.

Skoon en gerieflik.

Pieter V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Klein, maar skoon en netjies. Maklik om te kry.

Klein, maar skoon en netjies. Maklik om te kry. Vriendelike ontvangs.

Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sluiterstraat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef1b08dd4e09dc709faaf2796eb654e458c8aeac43f7d6737885995f374d2705d78040c3e9804ef24733f71c20344f4271f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 1 Sluiter Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.727290463383 25.088350474834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang