Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansrylaan 57, Suiderstrand, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunset Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in die hartjie van Suiderstrand, Agulhas. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus van die Overberg aangesien dit 'n entjie van die strand af is en met pragtige see-uitsigte spog.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer onder is met 'n dubbelbed en 'n stapelbed.

Op die boonste verdieping beskik die hoofleefarea oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Die onderste verdieping het ook 'n volledig toegeruste kombuis en sitarea.

Die boonste verdieping lei na 'n houtbalkon met 'n tafel en stoele en dis 'n wonderlike plek vir gaste om 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Seemansrylaan 57, Suiderstrand, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansrylaan 57, Suiderstrand, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca07284b10174b9f298c177c173b67f4ab015d93bc74cef4749fae8bb516e209a949830978e4ad9915a22a538126d539a279?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 57 Seemans Drive Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.814349 19.957131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang