Sunset Cove 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forest-weg, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset Cove 2 is 'n selfsorgwoonstel in die Sunset Cove-kompleks in Manaba Beach, naby Lucien-strand wat 'n haainet en lewensredders het. Daar is ook 'n getypoel. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en kroeë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier en lei na 'n balkon met buitemeubels.
Sunset Cove het 'n gemeenskaplike swembad, plonspoel vir kinders en 'n braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 702
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Forest-weg, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forest-weg, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang