Sunset Cove
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crow's Nest-straat 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sunset Cove is 'n pragtige vakansiehuis met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berge. Dit is in 'n doodloopstraat in Plettenbergbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die huis is perfek vir gaste wat toegang tot verskeie strande, plaaslike restaurante en winkels wil hê. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste in laasgenoemde slaapkamers deel 2 badkamers, elk met 'n bad of 'n stort en 'n aparte toilet.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het ook 'n waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en vrieskassie. Die leefarea het 'n TV met Netflix en grens aan die eetarea en tweede sitarea wat lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig.
Ingeboude gas braaigeriewe en gemaklike buitesitplek is op die balkon beskikbaar. Daar is 'n swembad met 'n pragtige see-uitsig. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Crow's Nest-straat 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crow's Nest-straat 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang