Sunset Creek Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Gary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Annerie K - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, lekker, beautiful, netjies en skoon.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Hi Annerie. Baie dankie vir die mooi verwysing. Julle is altyd welkom. Groete, Gary.
Madie V - Sep 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike rustige naweek in 'n goed toegeruste chalet op die rand van die water met 'n heerlike kuierstoep en buite-braaiplek onder die bome!
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Hi Madie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet en julle is altyd welkom om weer to kom kuier. Groete, Gary.
Carina P - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig! Die dek van die eenheid was heerlik.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Thanks for the nice review. You are welcome any time. Regards, Gary
Charlene S - Aug 2024
Algehele gradering
Very relaxing and comfortable.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Thank you for your positive review. We really appreciate it.
Manny F - Apr 2024
Algehele gradering
Rus en vrede.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Thanks for the review. We are always striving to improve our guests' experiences when they visit us. Regards, Gary
Paul R - Jun 2024
Algehele gradering
A very convenient place to stay.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Thank you for your review, Paul Roberts. It is a challenge to get the Department of Public Works to keep grading the road due to their lack of funds, but we try our best. Regards, Gary
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Gerda J - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Ek is so bly julle het geniet wat ons geniet en dat julle kon rustig wees. Julle is altyd welkom om vir ons te kom kuier. Mag julle 'n geseende dag ervaar.
Hennie F - Nov 2022
Algehele gradering
Hierdie was die soveelste keer wat ek by Sunset Creek gebly het en die natuurskoon en ligging is eenvoudig idillies.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is wat ons as aan ons kliente wil bieden.
Sanette V - Des 2022
Algehele gradering
Was baie rustig, relaxed.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Sanette. Jammer oor die afwesigheid van Wi-Fi by die chalets. Meeste mense wil dit nie he nie so dit is n probleem. Sterkte, Gary.
Christa K - Des 2021
Algehele gradering
Sunset Creek is idillies, romanties en beeldskoon!
Lees meerSunset Creek Game Lodge se terugvoer
Hi Christa. Baie dankie vir die positiewe tergvoer. Ek waardeer dit. Julle is altyd welkom. Gary
Lizelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Was 'n heerlike, rustige naweek saam met ons hondekinders. Perfek vir 'n romantiese wegbreek "om van alles te vergeet".
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sal dink aan julle voorstel. Die probleem is dat iets wat tydelik is word gewoonlik permanent en hoe hou ons die viervoetige kinders binne so stalasie? Ek dink ons moet maar ons honde leer om by ons te sit wanneer ons om die vuur kuier.
Groete,
Gary.
Marie V - Okt 2021
Algehele gradering
Wow, wow, wow.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou postiewe terugvoer. Julle is altyd welkom om terug te kom vir meer ontspanning. Groete, Gary.
Christeleen O - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful, calm and relaxing.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Hi Christeleen. Thanks for your positive feedback. We are striving for this review from each guest. Thanks again. Gary.
Anneri G - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese skoon huisies.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Middag Anneri. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek wens julle was daar toe die dam vol was. Dit is 'n mooi gesig. Groete, Gary.
Busisiwe N - Apr 2021
Algehele gradering
The place is so good for a weekend away and holidays with family and friends.
Lindie K - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut nog die lekkerste wegbreek wat ons gehad het.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons probeer die plek vir ons gaste so gerieflik moontlik te maak. Groete, Gary.
Renate C - Des 2021
Algehele gradering
Rustig langs 'n kampvuur met 'n uitsig oor die dam en berg.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Renate, dankie vir die terugvoer. Voorstelle vir verbetering sal altyd waardeer word. Stuur maar vir my. Ek wil nie net die verblyf basies hê nie maar puik. Groete, Gary
Hennie F - Feb 2021
Algehele gradering
Ek maak nou vir 'n geruime tyd van Sunset Creek Game Lodge gebruik en geniet die natuurlewe en stilte geweldig baie.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer om van Sunset Creek Game Lodge gebruik te maak. Ek waardeer dit baie. Groete, Gary.
Marieta R - Jun 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf weens onvoorsiene omstandighede.
Lees meerSunset Creek Game Lodge se terugvoer
Middag Marieta. Baie bly vir die terugvoer. Ons is wel n gespesifiseerde 3 STER, SELFSORG plekkie en ek sal vir seker dit in al my antwoorde vorentoe noem.
Petra N - Mrt 2020
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike ervaring. Dit was 'n absolute plesier om by Sunset Creek te wees. Ons sal beslis weer en weer daar gaan kuier.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Janine D - Okt 2020
Algehele gradering
Nie beindruk nie. Nie 3 ster werd nie.
Lees meerQueen T - Okt 2019
Algehele gradering
Best place ever.
Carl S - Jul 2019
Algehele gradering
Incredible!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik!
Wat 'n pragtige plek. Toe ons Sondagoggend vertrek, het ons motor sowat 1 km van die oord af gebreek. Dit het heeltemal gebreek! Geen elektronika wou werk nie. My man het teruggegaan na die oord en nie net het hulle probeer help om die motor te herstel nie, hulle selfs vir my en my 2 kinders teruggeneem na die oord, sodat ons nie aan die kant van die pad moes sit nie. Ons het die motor gesleep en moes nog 'n nag bly. Hulle het selfs so ver gegaan en vir ons die oordvoertuig geleen om na die dorp te gaan om kos en voorraad te kry, aangesien ons niks uit die kattebak kon kry nie. Julle was 'n ware seën. Ons raai hierdie oord aan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Morning Carl and family, thank you for the review.
Hennie F - Jul 2019
Algehele gradering
Sunset Creek Game Lodge is lekker naby aan Mbombela (Nelspruit) en dit verskaf nog steeds die rustigheid en kalmte van die natuurlewe.
Lees meerBlane S - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Blane, dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het. Kontak ons gerus as julle weer hierheen kom om te kom kuier. Groete, Gary.
Petrus L - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome, awesome.
Nic P - Apr 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het die verblyf geniet.
Pragtige sonsondergang met ons voetslaan teen die koppie op.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marilè N - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Annabelle M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Martin F - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, alles wat jy nodig het in 'n selfsorg-eenheid
Jacques H - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig, skoon.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Middag Jacques
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete.
Gary Coetsee.
Hennie F - Okt 2019
Algehele gradering
Dit is my 3de keer wat ek Sunset Creek akkommodasie gebruik en die rustigheid en gemaklike uitleg van die huisies is ideaal vir my gesin se behoeftes.
Lees meerSunset Creek Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons belangrik om te weet wat ons kliente se behoeftes is sodat ons die diens kan verbeter. Groete, Gary.
Chantal H - Sep 2019
Algehele gradering
Daar word geen effort ingesit om ander rasende gaste stil te maak sodat almal die stilte en bos kan geniet waarvoor mens eintlik daar is nie.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Middag Chantelle,
Ons as bestuur wil graag maar verskoning vra dat die bure so geraas gemaak het en wil ook graag vra dat wanneer so iets ooit weer met julle gebeur, dat julle onmiddelik met ons as bestuur kom gesels. Ons was glad nie bewus daarvan dat julle hierdie probleem ervaar het nie. Ek sou daadwerklik opgetree het sou julle dit onder my aandag gebring het. Nogmals jammer hieroor. Sou julle in die toekoms weer hier wou kom bly, laat weet my en herrinner my van hierdie situasie en ek sal vir julle 'n spesiale prys aanbied.
Groete
Gary Coetsee, Bestuur
Marelize D - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Goeiedag Marelize,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeur dit baie.
Groete,
Gary.
Rensie P - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig. Pragtige uitsig. Huislike atmosfeer.
Marlize C - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, rus, stilte en natuurskoon in een saamgevat.
Jolandi M - Jul 2018
Algehele gradering
Very nice and relaxing.
Johan F - Apr 2018
Algehele gradering
Regtig lekker ontspan by Sunset Creek.
Chris H - Des 2018
Algehele gradering
Lekker stil en rustig in die natuur.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Chris,
Baie dankie vir die terugvoer op ons verblyf. Dit is ons begeerte om ons dienste altyd te verbeter om seker te maak dat ons kliente die rustigheid kan ervaar wat julle ervaar het.
Groete,
Gary
Willie S - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker rustig in die natuur.
Elbie E - Jul 2018
Algehele gradering
Dit is lekker rustig en kalm.
Jj V - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en rustige omgewing.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Thank you for the positive review. Your reply is valued. Regards, Gary.
Schalk M - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlik, binne die natuur - rustic en genoeg luuksheid.
Manny F - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Baie dankie. Waardeur die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete.
Gary
Schalk M - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige plek om sommer net te rus. Bietjie ver van Gauteng.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Hennie F - Des 2018
Algehele gradering
Die rus en vrede van die bosveld, tesame met gerief en toeganklikheid tot Nelspruit is beslis 'n wenkombinasie vir beide oud en jonk.
Lees meerSunset Creek Game Lodge se terugvoer
Beste Hennie,
Baie dankie vir die mooi verwysing. Mag die kersseisoen net mooi wees vir julle.
Groete,
Gary
Anneleen D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit is pragtig en stil.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Anneleen, dankie vir die terugvoer op die chalet. Ek sal dadelik werk maak van die stukkende kraan en die skoonmaak van die potte, panne en stoof. Ons probeer maar almal tevrede stel en een standaard handhaaf. Ek los my kliente alleen met die doel om hulle nie te pla nie, maar ek sal meer vir my kliente gaan kuier as hulle kom kuier. Groete, Gary.
Sanet H - Aug 2018
Algehele gradering
Toilet lek en ruik sleg. Elektriese probleme.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Beste Sanet,
Dankie vir die terugvoer. Jammer vir die ongerief wat julle moes verduur.
Ek sal seker maak dat die diens opgeskerp word.
Die toilet het ek herstel nadat jy my kom roep het en as die plek vuil was, vra ek o mverskoning. Miskien is dit omdat ek gaste en hul viervoetige diere daar toelaat en sal dit miskien moet stopsit.
Groete,
Gary
Basti V - Feb 2018
Algehele gradering
Groot teleurstelling.
Lees meerSunset Creek Game Lodge se terugvoer
Good day Basti. Our apologies that you had such an unfair reception. Just for the record, communication was done with your wife or yourself and we were asked were you guys could do 4X4 trail driving and I had offered to take you out onto our property. Your response was that it would be great to do this and that you also found other routes to travel on with your 4x4. The gate code was given to whoever I spoke to as I do this with all my clients. As explained to yourself, you drove right past where we all were working. I myself went down to the chalet to meet up with you and you had already left without speaking to myself. I reset the TV and was awaiting your return but to no avail. Also tried calling you but also to no avail. The "smell" you experienced was the grass smell from the thatch roof after we had rain for a few days. To us that live in thatch houses, it is a familiar smell. Our bedding is always clean and this is a fact as my wife and I am very serious about cleanliness. As stated in my discussion with you, you are welcome to come and inspect the other chalets and choose the one you are satisfied with. You will also have the deposit you paid kept for that booking. Once again I apologise for any inconvenience caused.
Regards, Gary
Adri W - Des 2017
Algehele gradering
Prentjiemooi en baie ontspannend.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Ek stem heel hartlik saam dat dit asemrowend is. Baie dankie vir die mooi tergvoer. Groete, Gary.
Janet V - Des 2017
Algehele gradering
Laeveld-prag.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer en is baie bly julle het dit geniet. Voorspoed vir die nuwe jaar. Groete, Gary
Candis-leigh M - Nov 2017
Algehele gradering
Relaxing and peaceful, will definitely visit again.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Hi Candis, thank you for the review. We just had our audit today for our star grading, for the coming year. Regards.
Tanja A - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Hi Tanja. Baie dankie vir die mooi verwysing. Julle is altyd welkom by ons.
Groete,
Gary
Dave N - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Dave. Baie dankie vir die mooi verwysing. Groete. Gary
Nicolette H - Jun 2017
Algehele gradering
Tranquil and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en stil.
Dit was die laaste nag van ons vakansie en ek kan eerlikwaar sê dat dit die beste nag was. Ons is aangenaam verwelkom deur Gary. Nomsa het ons na ons chalet geneem en sy het seker gemaak dat alles in orde was. Al die personeel was vriendelik. Mal oor die buitebraai-area. En die dek is pragtig met 'n pragtige uitsig. Ons sal beslis weer Sunset Creek besoek. Dankie Drico en Nikki.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Dear Nikki,
Looking forward to having you over again some time. Was good to meet up with you and that we could have been a pleasant experience on your last night of your vacation.
Kind regards,
Gary
Salomie S - Apr 2017
Algehele gradering
Relaxing, and everything you need to truly break away.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Morning Salomie. Thanks for the honest report. is available only at the pool area as stated on the website. The animals are mostly drinking late afternoon and early mornings and you are lucky if you get to see them.
Kind regards,
Gary.
Elsa B - Apr 2017
Algehele gradering
Wow. Die plek is pragtig en netjies. Met die mooiste uitsig en rustigheid. Sal weer gaan.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Beste Elsa,
Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit en is altyd oop vir kritiek. So verbeter ons die diens.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Gary
Madeleen B - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig en baie vriendelike diens.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Madeleen. Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg. Groete.
Lorraine K - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties stil en rustig.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Beste Lorraine,
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons moedig gaste aan om weg te breek van die gewoel om weer mens te word.
Groete,
Gary
Kobus V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig, deel van die natuur.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Kobus. Baie dankie vir die mooi verwysing. Julle is altyd welkom.
Groete,
Gary
Heidi F - Okt 2017
Algehele gradering
Sielsalige rustigheid.
Lees meerSunset Creek Game Lodge se terugvoer
Middag Heidi.
Baie dankie vir die mooi verwysing. Dit is presies die atmosfeer wat ons beoog om vir ons kliente te skep. Jy is altyd welkom.
Groete
Gary.
Louise S - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing om op uit te kyk.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Louise. Dankie vir die mooi verwysing. Die storte wat met gas werk het n klein siffie wat die vlooi van die water verhoed wanneer daar sand deeltjies opgevang word. Dit is herstel.
Groete,
Gary
Euniece V - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en ongelooflik rustig.
Pieter V - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike stilte.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Middag Pieter, baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit baie. Groete, Gary.
Jurie D - Apr 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Dankie vir die verwysing en positiewe kritiek. Ons is besig om aan die paaie te werk en hopelik sal die reën seisoen wat nou verby is, ons die geleendheid gee. Dat julle nie wild gesien het nie, is ek jammer. Die lewe in die bos is nogals opvallend as 'n mens 'n bietjie rond beweeg. Groete.
Estelle S - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, só rustig.
Lees meerSunset Creek Game Lodge se terugvoer
Middag Estelle. Jy het nou ondervind wat ek graag wil hê wat my cliente moet ondervind. Die natuur is absoluut fantasties en ons is absoluut dankbaar dat ons julle en andere die geleendheid kan gun om dit te ervaar wat ons ervaar. Baie dankie vir jou pragtige terugvoer op julle ervaring by Sunset Creek Game Lodge. Ek sal dit ook so oordra aan my staflede wat dit moontlik maak vir almal om te geniet. Groete, Gary en Vanessa
Andre D - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker, goed toegerus, goed geleë.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Middag Andre, dankie vir die tyd wat julle by ons spandeer het. Dit was goed om julle te ontmoet en ons hoop ons sien julle weer vorentoe. Dankie ook vir die mooi verwysing. Groete, Gary
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Lyana P - Des 2016
Algehele gradering
Ontspannend.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Hi Lyana,
Dankie vir die mooi verwysing, ons waardeur dit baie. Sou daar enige ander kritiek wees wat jy kan lewer om my kliente meer gemaklik te kan maak sal dit opreg waardeur word.
Groete,
Gary
Hester D - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en pragtig.
Susan V - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtige plek.
Gillian B - Jun 2016
Algehele gradering
Vrede, kalmte, saligheid.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Hi Janine. Jy het dit so reg. Dit is regtig 'n plek waar 'n mens nader aan jou skepper beweeg met sy rustigheid. Veral wanneer dit groen is en die dam vol is. Daar is geen beter rykdom as dit en om te besef dat dit alles daar is deur ons Skepper. Baie dankie en groete, Gary Coetsee.
Amos K - Jun 2016
Algehele gradering
The palce was good.
Celeste D - Mei 2016
Algehele gradering
Dit is regtig die moeite werd, 'n lekker rustige atmosfeer.
Marina B - Apr 2016
Algehele gradering
Asemrowend, rustig.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terug voer. Ek waardeur. Groete
Marisa V - Aug 2016
Algehele gradering
Netjiese, goed ingerigte eenheid.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Marisa. Baie dankie vir die mooi verwysing. Ons bid maar elke dag dat ons reen sal kom en ek glo dit sal. Geniet jou dag verder. Groete, Gary.
Tinette M - Nov 2016
Algehele gradering
Stunning.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Tinette. Baie dankie vir die mooi verwysing. Ons waardeer dit opreg. Groete. Gary.
Piet D - Jul 2016
Algehele gradering
Het dit uiters geniet, verskriklik lekker stil omgewing om uit te rus en sielsrus te kry.
Lucia R - Jun 2016
Algehele gradering
It was a wonderful place for some peace and quite.
Sunset Creek Game Lodge se terugvoer
Thanks for the positive review. I apologise for not knowing that you needed an oven as we do have stove/ovens available at the Lodge for our clients. I will make sure in future that my clients are made aware of the fact that we can help them with these items. Kind regards. Gary Coetsee.
Noleen D - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig!
Lees meerSunset Creek Game Lodge se terugvoer
Hi Noleen. Baie dankie vir jou mooi verwysing. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer daar te kan huisves. Groete. Gary.
Corlia D - Jun 2016
Algehele gradering
Dit is werklik waarde vir geld.
Albert S - Jun 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie vriendelike personeel.
Frederick E - Aug 2016
Algehele gradering
Verblyf en akkommodasie was uitstekend.
Lees meerSunset Creek Game Lodge se terugvoer
More Pieter.
Ek wil graag om verskoning vra vir die ongerief wat julle moes deurmaak met die dat julle nie die rugby kon kyk nie. Die feit was dat dit toe nie die TV was wat foutief was nie maar wel die dekodeerder. My gaste is ook altyd welkom om by die hoof Lodge, by die groot skerm te gaan sit en die wedstryd te kyk. Weereens jammer dat ons of liewers ek, jou tevrede kon stel nie. Sou jy ooit dalk weer in die omtrek is om een nag te slap, herinner my daarvan en jy kan verniet bly.
Groete.
Gary Coetsee.
Koos S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang