Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Creek Game Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Annerie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig, lekker, beautiful, netjies en skoon. Ons het eindelik so min benut van so mooi rustige plek. Eienaar baie gasvry altyd beskikbaar en vriendelik. Was lekker om in 'n skoonhuis in te loop elke dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Hi Annerie. Baie dankie vir die mooi verwysing. Julle is altyd welkom. Groete, Gary.

Madie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

'n Wonderlike rustige naweek in 'n goed toegeruste chalet op die rand van die water met 'n heerlike kuierstoep en buite-braaiplek onder die bome! Vir 'n luilekker wegbreek in die natuur weg van die gewoel van die dorp en verkeersgeluide is die plek beslis die plek om batterye te herlaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Hi Madie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet en julle is altyd welkom om weer to kom kuier. Groete, Gary.

Carina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtig! Die dek van die eenheid was heerlik. Ons het baie lekker gebly. Die voëls wat ons gesien het was besonders. Heerlik privaat. Eenheid is skoon en alles wat nodig is, was daar. Ek sal dit met graagte aanbeveel en sal definitief weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Thanks for the nice review. You are welcome any time. Regards, Gary

Charlene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Very relaxing and comfortable. Very relaxing and comforting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Thank you for your positive review. We really appreciate it.

Manny F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Rus en vrede. Bly altyd lekker hier, dit is soms moeilik om te gaan lê in die stilte van die natuur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Thanks for the review. We are always striving to improve our guests' experiences when they visit us. Regards, Gary

Paul R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

A very convenient place to stay. A most convenient location to stay after leaving the KNP. The access roads were however not in a good state and very corrugated. A warm welcome on arrival by host Gary. The directions to reach the lodge were not at all clear as the starting point was not clearly defined.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Thank you for your review, Paul Roberts. It is a challenge to get the Department of Public Works to keep grading the road due to their lack of funds, but we try our best. Regards, Gary

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Aangename verblyf. Ons het veral die rustigheid op die dek geniet. My man kon homself uitleef om sy stokperdjie, fotografie te beoefen. No. 4 is privaat en baie lekker om in te bly. Dankie Gary.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Ek is so bly julle het geniet wat ons geniet en dat julle kon rustig wees. Julle is altyd welkom om vir ons te kom kuier. Mag julle 'n geseende dag ervaar.

Hennie F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2022

Hierdie was die soveelste keer wat ek by Sunset Creek gebly het en die natuurskoon en ligging is eenvoudig idillies. In 'n neutedop is Sunset Creek ideaal vir verskeie redes: 1. Jy voel beslis dat jy in die bos en wildernis is 2. Jy is naby genoeg aan Mbombela om 'n dag in die stad te gaan spandeer en 3. Jy is 45 min se ry van die Malelane Kruger-hek indien jy die wildtuin wil besoek, so vir meer kan ek nie vra nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is wat ons as aan ons kliente wil bieden.

Sanette V
Lang verblyf
4.0
Des 2022

Was baie rustig, relaxed. Dink hul kan boosters insit vir WiFI, ou mense kan nie daardie trappe klim na lapa toe nie, overall baie geniet, skoonmakers baie vriendelik en hulpvaardig, stoele op stoep ook nie vir ou mense nie, daar is vir ons ander stoele gebring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gary
Sunset Creek Game Lodge
More Sanette. Jammer oor die afwesigheid van Wi-Fi by die chalets. Meeste mense wil dit nie he nie so dit is n probleem. Sterkte, Gary.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfc8dc38c2c00e470b05f3978491a1171c5d2f3502543f2843b537c1467db520207fffdc4f840b5fa52fefbf519137669eae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 88 5 1 5 Uitkyk Road Karino 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.535277777778 31.103611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang