Sunset Creek Game Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sunset Creek Game Lodge bied gerieflike verblyf in die Karino-omgewing, naby Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga. Dit is in die prentjiemooi, inheemse bos van die Krokodilkloof-bewarea geleë. Die klimaat en berge maak Mbombela (Nelspruit) een van die beste plekke in Afrika vir fietsry, veral as jy oefen vir 'n kompetisie of resies, en ander avontuurlike doendinge.
Sunset Creek Game Lodge bied driester-selfsorggrasdak-chalets wat elk ingerig is met 2 dubbelbeddens in oopplan-areas wat oopmaak op houtdekke wat uitkyk oor Tipperary Spruit. Die eenhede het kombuisies met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Elke beskik oor 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas en ’n mikrogolfoond. Daar is kerse en olielampe in die eenheid indien daar kragonderbrekings is. Gaste kan ook hul eie flitsligte saambring. Die dam voor die chalets is vir die eerste keer in 3 jaar vol.
Jy kan uitstappies meemaak na die Krugerwildtuin, die Panorama-roete na Sabie, Pelgrimsrus, Graskop en God's Window. Daar is ook opvoedkundige- en kultuur-toere na plekke soos die Moholoholo Rehabilitasiesentrum, 'n Shangaan-kultuurdorpie, die Sudwala-grotte en 'n koffieboonplaas.
Geniet die gasvryheid van die Laeveld terwyl jy ontspan en afkoel met 'n skemerkelkie op die houtdek by die swembad.
Let asseblief daarop dat weens die droë seisoen wat Suid-Afrika oor die afgelope maande ervaar het, is die dam voor die chalets baue droog en ons hoop dat die situasie met die nuwe reënseisoen sal verbeter. Dit is ongelukkig buite ons beheer.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Gary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Sunset Creek Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Karino Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkykstraat, Karino, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang