Sunset Farm
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 selfsorgkothuise wat elk slaapplek vir 4 gaste het en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met Netflix en Amazon. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat met 'n uitsig oor die tuin spog.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié slaapkamer gebruik 'n badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met Netflix en Amazon. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat met 'n uitsig oor die tuin spog.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n toonbank met stoele. Die aparte opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat met 'n uitsig op die berg en oor die tuin spog.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgvilla bied 'n uitsig op die berge en oor die wingerde en het slaapplek vir 8 gaste. Die villa beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die villa spog met 'n kuierarea met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Verder is daar ook 'n swembad, buitesitplek en 'n vuurput.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging en 5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Die oorblywende 4 badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea en eetarea het genoeg sitplek en die sitarea spog met 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met DStv en Netflix, leesboeke en gratis WiFi. Die kuierarea het 'n ingeboude braai, pizza-oond en gemaklike sitplek. 'n Gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Blaauwklippen- en Wildebosch-weg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang