Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 9 resensies vir Sunset Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.3/5
Lizemari V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizemari V

Vriendelik, skoon, netjies.

Ek en my seun het heerlik gebly en geslaap. Baie vriendelike ontvangs. Baie mooi en skoon kamer.

Peter P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P

Very pleasant and rooms were clean and comfortable.

See stars.

Toni J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toni J

The host was super accommodating for a last minute booking, highly recommended.

The host was super accommodating for a last minute booking, would highly recommend them.

Tanya T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya T

Daar was nie melk vir koffie nie en ook nie bedlampies nie anders as dit 100.

Dit was net 'n vinnige oorslaap vir 'n troue.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chané O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chané O

Gemaklik net ongelooflik klein,.

Die kamers is skoon, maar wel baie klein. Dit het baie duur gevoel vir wat mens kry. Ek en my man het gesukkel om gemaklik rond te beweeg. As mens net 'n plek nodig het om te slaap, sal dit voldoende wees.

Carina P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Carina P

Dié plek is nie lekker slaap nie. Dis ongemaklike slaap.

Baie ongemaklik, bed kliphard, net dun duvet op bed. Geen privaatheid, "blinds" bedek nie die hele venster nie en honeymoon suite word geskei met 'n deur na hul kantoor. Geen gasvrou/gasheer in sig, slegs skoonmaker. Sal die plek nie aanbeveel nie.

Tania Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tania Z

Skoon en netjies, vriendelike personeel.

Baie jammer oor die raserige verbypad wat agter die gastehuis loop. Verkeer raas in die middel van die nag. Die sekuriteitslig is kort-kort aan en af en steurend. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierberg-singel 20, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdf88c9c4556f2a63fc4339b4bf9fe15ad8812821f294ff95c48d4aa41d90840366957e13b6d7f389cd4c0f19cd7485012c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 20 Tierberg Crescent Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8050338 29.4441172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang