Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Haven

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockburn-straat 8, Glencairn Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Haven bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Glencairn Heights, Simonstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek óf 'n enkelreisiger wat op soek is na veilige oornagplek. Die verblyf bied 'n see- en berg-uitsig en is naby toeristebestemmings.

Hierdie losstaande woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, lugbraaier, wafelmasjien, eierkoker, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is spasie om te werk.

Sunset Haven is in 'n privaat tuin geleë en gaste het toegang tot 'n privaat stoep met meubels, asook braaigeriewe. Die verblyf het ook 'n swembad met sonstoele. Daar is publieke parkeerplek waarvan gaste gebruik kan maak.

Die verblyf is 700 m vanaf Glencairn-strand en 8 km vanaf Simonstad. Kalkbaai en sy lieflike restaurante is net 8 km ver en Elsiespiek en ander voetslaanroetes is net 500 m vanaf die verblyf. Kaappunt-natuurreservaat, Silwermyn-natuurreservaat, Boulderstrand en Chapmanspiek is ook naby die verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Sunset Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Patricia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Cockburn-straat 8, Glencairn Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockburn-straat 8, Glencairn Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e74170495f0e302ae374482c2f429a62128addeba67d13d98565a9ce9231cec2b90d9069b5b90eb3830e6ed3b90507a96df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8 Cockburn Street Glencairn Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.152675177847 18.429379568223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang