Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Haven

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

UNA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Sunset Haven
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Aretha F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha F

Pleasant and clean.

We had a pleasant stay. Thanks to the host and everyone who made our stay memorable. We would definitely visit again.

John S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Net 1 woord. Fantasmagories.

Ek het dit vir my vriend as 'n huweliks herdenking gegee en hulle het dit baie geniet.

Sunset Haven se terugvoer

Liewe John,

Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Ons waardeer jou goeie resensie!

Groete,
Jennifer

Sunset Haven
Zelda M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M

Pragtig uitsig.

Baie netjies en skoon. Pragtige view.

Sunset Haven se terugvoer

Liewe Zelda

Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê.

Groete,
Jennifer

Sunset Haven
Phil P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil P

Amazing.

Yes! Was baie lekker.

Sunset Haven se terugvoer

Beste Phil

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie by Sunset Haven geniet.

Groete,
Jennifer

Sunset Haven
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantasties en gerieflik.

Ons het die kamer met sy geriewe en see-uitsig baie geniet, asook die onderdak parkering.

Sunset Haven se terugvoer

Liewe Johan

Dankie vir die goeie resensie, hoop ons sien jou gou weer.

Groete Jennifer

Sunset Haven
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P

Bly dit was net een aand.

Die plek het 'n baie goeie ligging, maar is erg afgeleef en baie oud. Dit is 'n ou hotel en dit voel soos een, maar sonder om hotel te wees. Niks regtig fout nie, maar het opknapping nodig. Die TV is nie gekoppel aan enige iets nie, maar is 'n slim TV wat jy self moet jou Netflix ens. gebruik.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb7fa93a8dbe377268fc60444f8f7abb142d53169ff96d01a9a0c3c004441542c94ec4c9dcba14b7b3967e8a51666b63dee2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Strandweg Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126004233618 18.834757430831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang