Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Haven is in Strand, Wes-Kaap, geleë en is 'n lieflike woonstel oorkant die strand. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie met 'n pragtige see-uitsig.

Sunset Haven het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, koffie-,teemaakgeriewe, hitteplaat, potte en panne. 'n TV met Netflix(eie log in detaisl) en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die etenstafel het 2 sitplekke en bied 'n see-uitsig.

Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Hierdie eenheid het ń tandem ondergrondse parkering waarmee hy gedeel word, ons werk op ń first come first serve basis, daar is onderdak parkering beskikbaar teen R50 per aand en buite agter die hotel parkering beskibaar met sekuriteid wat na die karre kyk.
Let asb. rook in Ocean Breeze Hotel en alle kamers verbode is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Sunset Haven
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

UNA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Strandweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0089a24f24a3db04795caa24b9e695e91acfb5c2c4759c08193d14db2eb6ef476c716aa41a0854d22999b6b9b2ef3e294035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Strandweg Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126004233618 18.834757430831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang