Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Heights 35

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela-keeromstraat, Sunset Heights 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Heights 35 is 'n selfsorgwoonstel wat gerieflike verblyf in 'n veilige kompleks in Langebaan bied. Die kompleks is binne maklike bereik van Club Mykonos Resort, Laguna Mall, plaaslike restaurante en die strand.

Dié woonstel op die grondvloer beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea sowel as 'n TV, en lei na 'n patio met 'n buite-etenstafel.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad asook veilige parkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 2 resensies vir Sunset Heights 35
Netheid
1.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sondela-keeromstraat, Sunset Heights 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela-keeromstraat, Sunset Heights 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaed1ba2fa8ab5cc78b52373cf738bc37501f9e4c74a444920be23777129dedb41d74b807285943dd786f84d33f734dda707?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 Sondela Close Sunset Heights 35 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.050324474887 18.050020931877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang