Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Heights 64

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela-keeromstraat, Eenheid 64, Sunset Heights, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Heights 64 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Sunset Heights-kompleks in Mykonos, Langebaan, perfek vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bied 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n gemaklike dubbelbed, en die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer beskik oor 'n knus rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en een onderdakparkeerplek. Hierdie eenheid is gerieflik geleë naby Mykonos Casino, die strand, 'n winkelsentrum en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Sondela-keeromstraat, Eenheid 64, Sunset Heights, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela-keeromstraat, Eenheid 64, Sunset Heights, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aed0ecb5659af337499ccd4d93280751ce35129aa24a20838ea3621da45527b91b2cce56a2fc0fca4c1b71ff156635600d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) Sondela Close Unit 64 Sunset Heights 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.050255624318 18.050040214017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang