Sunset Hideaway
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Mrt 2025 tot 13 Apr 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 85, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset Hideaway bied gaste 2 gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuise vir 4 gaste in Langebaan, en is net 150 m van die strand af.
Daar is 2 kothuise wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is. Elke kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Elke kombuis is toegerus met 'n gasplaat, yskas en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het privaat buitebraaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.
Langebaan bied verskeie doendinge wat wissel van wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, gholf, perdry, bergfietsry, en besienswaardighede soos die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park vir gaste om te besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Robin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoofstraat 85, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Hideaway het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 85, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang