Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset House @ Rietfontein

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Sagwadi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Nice and quiet. The place is very nice and quiet, especially if you want to disconnect from the world and have family time. The place is off the grid, which makes it nicer, but for us, we were not happy regarding the off-grid system because for about 2-3 days the weather was not in our favour (it was cloudy, no sun to charge the solar panels); therefore, we didn't have much power and had to request rechargeable lights for the nights. I would suggest to the owners to at least use the current system (solar) as backup, not as the main source of power, just in case of rainy and cloudy days. The owners are such lovely people, and they would check on us every now and then, really lovely people. Our daughter loved the place and didn't want us to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thabiso P
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Sep 2024

Dissatisfied. They depend on a solar power system and have no power backup if solar power levels drop at night, then we're left in the dark. The pool was not cleaned on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Baie dankie vir die resensie. Dit help ons ook om te verbeter soos ons kan. Ons sien dit as positief. Op die dag wat julle gearriveer het by die Sunset Huis, het ‘n baie groot deel van ons plaas af gebrand, insluitend eiendom. Ons het julle bewus gemaak daarvan dat daar baie stof en roet is agv die sterk winde was. Die eenheid insluitend die Swembad was gediens sodat dit reg is teen 14:00 met inklok tyd. Julle het wel eers baie later in geklok en julle groep leiere was eers teen son onder op die perseel. Dus het daar baie wind steeds gewaai en is dit moontlik dat blare in die Swembad geval het. Saterdag oggend is die swembad weer gediens. Op ons bespreking blad op die webtuiste staan daar duidelik dat die Sunset Huis wel afhanklik is van ‘n son krag sisteem. Daar is vir die eerste persone van die groep mooi verduidelik hoe die sonkrag stelsel werk om te voorsien dat elektriesiteit voldoende benut kan word. Ek het ook die Saterdag oggend in geloer om die groep leier te ontmoet en hom ook te wys en verduidelik hoe die krag sisteem benut moet word. Die sonkrag sisteem kan sonder son gemaklik vir 1.5 dae gaan sonder probleme. Met inklok was dit op 100% vol. Ek het vir julle Saterdag oggend verduidelik dat julle 15:00 moet kyk dat as die krag onder 80% is julle dalk die geyser moet af skakel en die toestelle wat baie krag gebruik meer spaarsamig moet gebruik. Julle het in gestem om dit so te doen maar teen 15:00 Saterdag middag het julle nie so gedoen nie. Ek het gaan inloer on 18:00 om seker te maak of hulle wel die geyser 15:00 af geskakel het, toe sien ek dat die krag sisteem op 35% is. Daar was baie son deur die dag om die sisteem binne 2.5ure vol te laai. Ek het hulle vergewis dat as julle nie spaarsamig gaan wees met die krag nie dat julle ‘n deel van die aand sonder krag gaan wees. Ek het aangebied om versterking in te bring maar julle het dit van die hand gewys. Ek was verbaas om te sien hoe vinnig jul die elektriesieteit opgebruik het. Dit was nog nooit ‘n probleem van tevore nie. Ons het wel aangebied om gaste te skuif na een van ons ander eenhede, maar gaste het dit van die hand gewys. Baie dankie.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rus, bosveld, awsemrowend, lekker geslaap. Van ons aankoms tot waar ons met 'n hartseer die plekkie moes verlaat, het ons die ongelooflike rus ervaar van die bosveld. Eienaars het ons met soveel gasvryheid verwelkom. Ons het ongelooflike lekker tyd saam vriende spandeer om die bosveld vuurtjie en die verskriklike mooi wild op die plaas. Huisie was ongelooflik mooi skoon, alles was net perfek gewees, warm gestort en bad, heel naweek krag gehad en dit alleen was 'n groot pluspunt. Ons wil net dankie sê vir alles en dat julle ons definitief weer sal sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Baie dankie Waldo. So lekker om positiewe terugvoering te kan ontvang. Hoop om jul weer te sien

Moshai M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

The house is just everything, Annie and her husband gave us the perfect service ever. The house was so clean and it's fully furnished, you just bring your own food, the main bedroom views it's to die for. We definitely going back for our next stay. Perfect, perfect, perfect. Amazing

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Thank you for your positive feedback

Lize-mari F
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Hierdie is 'n baie lekker wegbreekplek, weg van tegnologie en lekker rus. Hierdie plek is goed toegerus met als wat jy nodig het. Op sonkrag en geen sein. Perfek vir 'n rustige wegbreek. Goeie host en baie lekker wildrit gratis ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Baie dankie Lize-Marie. Lekker om gaste te ontvang wat die verblyf ten volle geniet.

Joyce N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Amazing. We had a great time. If you're looking for a place to unwind and escape the outside world, this is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Thank you for your comment. We will keep up and improve where possible.

Helen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2023

A beautiful place to stay, we were welcomed by an ostrich and the giraffes were walking close to our windows. The place is run by solar panels and it can be a struggle if there is no sun at all. But the house is well equipped with all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Thank you, Helen. We will improve where possible.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bertie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 445, Deel 1 Frischgewaagd, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd8256a512f1cbfa3cc8be3a8efa8b446ae7b9ae3332c3b95b990fea0350167dcb93f863cfadec1745aa2daf346f68d45cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Farm 445 Portion 1 Frischgewaagd 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.778350320592 28.210798153337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang