Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset House @ Rietfontein

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Rus, bosveld, awsemrowend, lekker geslaap. Van ons aankoms tot waar ons met 'n hartseer die plekkie moes verlaat, het ons die ongelooflike rus ervaar van die bosveld. Eienaars het ons met soveel gasvryheid verwelkom. Ons het ongelooflike lekker tyd saam vriende spandeer om die bosveld vuurtjie en die verskriklike mooi wild op die plaas. Huisie was ongelooflik mooi skoon, alles was net perfek gewees, warm gestort en bad, heel naweek krag gehad en dit alleen was 'n groot pluspunt. Ons wil net dankie sê vir alles en dat julle ons definitief weer sal sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Baie dankie Waldo. So lekker om positiewe terugvoering te kan ontvang. Hoop om jul weer te sien

Moshai M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

The house is just everything, Annie and her husband gave us the perfect service ever. The house was so clean and it's fully furnished, you just bring your own food, the main bedroom views it's to die for. We definitely going back for our next stay. Perfect, perfect, perfect. Amazing

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Thank you for your positive feedback

Lize-mari F
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Hierdie is 'n baie lekker wegbreekplek, weg van tegnologie en lekker rus. Hierdie plek is goed toegerus met als wat jy nodig het. Op sonkrag en geen sein. Perfek vir 'n rustige wegbreek. Goeie host en baie lekker wildrit gratis ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Baie dankie Lize-Marie. Lekker om gaste te ontvang wat die verblyf ten volle geniet.

Joyce N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Amazing. We had a great time. If you're looking for a place to unwind and escape the outside world, this is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Thank you for your comment. We will keep up and improve where possible.

Helen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2023

A beautiful place to stay, we were welcomed by an ostrich and the giraffes were walking close to our windows. The place is run by solar panels and it can be a struggle if there is no sun at all. But the house is well equipped with all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bertie
Sunset House @ Rietfontein
Thank you, Helen. We will improve where possible.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bertie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 000
R3 000 R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 445, Deel 1 Frischgewaagd, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd8256a512f1cbfa3cc8be3a8efa8b446ae7b9ae3332c3b95b990fea0350167dcb93f863cfadec1745aa2daf346f68d45cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Farm 445 Portion 1 Frischgewaagd 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.778350320592 28.210798153337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang