Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Kloof

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elizma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Maria is 'n wonderlike gasheer. Ons bederf met tuisgebakte beskuit en koek. Fantasties. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pienkie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Maria het ons baie welkom laat voel. Alles was netjies. Ons was meer as tevrede met ons verblyf. Regtig pragtige plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie aangenaam en gerieflik. Dankie, ons het heerlik gebly! Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Amazing was baie lekker skoon en netjies gewees, was ook amazing. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Moderne akkommodasie met alles wat jy nodig het. Ons het lekker en gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roeshaana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Spacious and spotless. I stayed at Sunset Kloof for 2 nights and it was the best experience ever. The room was spacious and comfortable, with a helpful and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alison
Sunset Kloof
Thank you Rorshaana for your review. I’m glad you enjoyed your stay and hope to see you again someday.

Edna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Beste waarde vir geld en sonder twyfel beveel ek sterk aan. Wonderlike, skoon, netjiese, veilige, gerieflike, bekostigbare verblyf. Voeg daarby die vriendelikste gasvrou, en jy het die perfekte verblyf gevind. Sal met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtig net soos op die foto's. Hierdie is die pragtigste plek. Modern en fantasties ingerig. Super mooi. En ons gasvrou Maria, waar kanek begin om haar deugde te besing. Dankie dat jy so mooi na ons gekyk het. Jy is wonderlik en bakster van formaat. Dankie vir al die moeite wat jy vir ons gedoen het. Jy is baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alison
Sunset Kloof
Dear Sanette, Thank you for your glowing review, and I’m glad you enjoyed your stay. We hope to see you again some day.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2011, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2668bf266fe7fac45a10bcc87013ecdead505d84d21cf79af0e6d08745130a325fb8d44ab82920909e6ebfab02a22fa5b2eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2011 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9897121 22.5795097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang