Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Kloof

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Sunset Kloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pienkie L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pienkie L

Maria het ons baie welkom laat voel. Alles was netjies.

Ons was meer as tevrede met ons verblyf. Regtig pragtige plekkie!

Helene L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene L

Baie aangenaam en gerieflik.

Dankie, ons het heerlik gebly! Sal weer kom.

Hansie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie S

Baie lekker.

Amazing was baie lekker skoon en netjies gewees, was ook amazing. Baie dankie.

Edna K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K

Beste waarde vir geld en sonder twyfel beveel ek sterk aan.

Wonderlike, skoon, netjiese, veilige, gerieflike, bekostigbare verblyf. Voeg daarby die vriendelikste gasvrou, en jy het die perfekte verblyf gevind. Sal met vrymoedigheid aanbeveel.

Sannette J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannette J

Pragtig net soos op die foto's.

Hierdie is die pragtigste plek. Modern en fantasties ingerig. Super mooi. En ons gasvrou Maria, waar kanek begin om haar deugde te besing. Dankie dat jy so mooi na ons gekyk het. Jy is wonderlik en bakster van formaat. Dankie vir al die moeite wat jy vir ons gedoen het. Jy is baie spesiaal.

Sunset Kloof se terugvoer

Dear Sanette,
Thank you for your glowing review, and I’m glad you enjoyed your stay. We hope to see you again some day.

Sunset Kloof
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2011, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2668bf266fe7fac45a10bcc87013ecdead505d84d21cf79af0e6d08745130a325fb8d44ab82920909e6ebfab02a22fa5b2eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2011 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9897121 22.5795097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang