Sunset Kloof
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-rylaan 2011, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunset Kloof is 'n pragtige woonstel op die eienaar se perseel in die hartjie van die skilderagtige Wildernis. Dit is ideaal vir gaste wat die Tuinroete wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook oorgenoeg kasruimte vir gaste se bagasie. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Vars, wit linne, badhanddoeke en sepies word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n boheemse aanslag en beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 2 stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook gratis WiFi en 'n lessenaar.
Die verblyf maak gebruik van sonkrag so dit word minimaal beïnvloed deur beurtkrag.
Veilige parkeerplek en 'n privaat ingang is ook beskikbaar. Die woonstel is naby die middedorp en strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Constantia-rylaan 2011, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Kloof het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-rylaan 2011, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang