Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Lagoon

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Pete-dawid W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Value for money. Very good, one of the best in Port Nolloth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Naby die see, goeie ligging, goed toegerus. Pragtige huis, naby die see, goed toegerus. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Luxury without breaking the bank. The photos on the listing don't do this beautiful place justice! We had a stunning upstairs loft, with a little deck overlooking the sea. Amazing fittings, high quality furniture and appliances - this felt like an expensive stay, without being hard on the pocket at all. Easy to check in and out, and everything was just so comfy. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magaret C
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ons het dit verskriklik geniet. Ons verblyf was fantasties. Alles was baie gerieflik ingerig. Ons sal beslis weer van die webtuiste gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Puik verblyf in Port Nolloth. Dit was baie gerieflik, skoon en veilig. Ruim vertrekke, moderne afwerking, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Sal graag weer kom. Verblyf was aangenaam en gerieflik. Vriendelik en behulpsaam. Ook lekker naby die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tina
Sunset Lagoon
Baie dankie, Johanna!

Grant H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

As advertised, comfortable. Well organised with good communication. Nice and close to the beach with rock pools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alida V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Gemaklik. Die eenheid was skoon en lekker ruim. Ons het baie tyd binne spandeer omdat die weer sleg was, en daar was genoeg leefruimte om gemaklik te kuier. Dit was lekker om 2 badkamers te hê. Daar is genoeg breekware, messegoed en kookware. Niks gekort behalwe vuurhoutjies nie (het vergeet om self in te pak). Daar is wel ruimte vir verbetering - die binnebraai is lieflik, maar daar kort 'n deksel in die gat waar die as afval tot in die aslaai. Het rondom dit gewerk, maar dis bietjie onhandig as mens met charcoal vuur maak. Die toaster is baie oud en net die helfte van die 4 snye se element werk. Die mikrogolf is baie geroes. Daar is 'n muurprop in die hoofslaapkamer wat glad nie meer vas is aan die muur nie; vir klein kinders kan dit bitter gevaarlik wees want die drade is sigbaar en kan bygekom word deur klein vingertjies. Die en suite badkamer se deur het geswel of iets, dit skuur baie hard teen die vloer en is omtrent onmoontlik om heeltemal toe te maak. Ons het wel baie lekker gekuier, en die see is baie naby - skuins voor die eenheid loop 'n paadjie tussen twee huise deur tot reg op 'n beskutte strandjie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Heerlik gekuier. Akkommodasie was gerieflik met die nodige geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

We stayed a few nights, if you want to relax it is a nice place. It is very neat and safe. Would like to have WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Waterkantstraat 1316, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5ZDRlYjE4LTMxNWUtNGM1NC05MDFlLWUzNzkyYTE3ZTM1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 1316 Waterkant Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.287818888908 16.879512816667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang