Sunset Lodge
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apollo-straat 40, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunset Lodge is in St. Helenabaai geleë en bied gerieflike verblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis tydens hul besoek aan hierdie kusdorpie.
Gaste kan tussen 4 Deluxe Koninginkamers, 9 Comfort Koninginkamers en 5 Deluxe 2-Enkelbedkamers kies. Elke kamer het 'n privaat ingang, privaat stoep of balkon, gemaklike beddens, en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, sitarea, TV, yskassie, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.
Die verblyf het 'n gemeenskaplike swembad, 'n volledig toegeruste gimnasium, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Winkels en restaurante is naby en St. Helenabaai se hawe is sowat 400 m ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Apollo-straat 40, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Lodge het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apollo-straat 40, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap