Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Lodge Log Cabins

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 59 resensies vir Sunset Lodge Log Cabins
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Danie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Fantasties gekuier in die mooiste dorpie.

Die lodge is pragtig met 'n baie mooi uitsig oor die meer. Die kamers word daagliks skoongemaak en is mooi netjies. Die lodge is goed geleë en in 'n stil area. Die tuin is pragtig en die eienares is baie gasvry en kan presies vir gaste inlig oor wat om waar te doen. Ons het heerlik gerus en die mooiste plekke besoek. Baie dankie, ons sal graag weer daar wil tuisgaan. Dankie ook aan die dame wat ons wasgoed gedoen het in St. Lucia.

Hana R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hana R

Great location, friendly staff.

The pool is amazing and always clean.

Adri B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Wonderlike bekendstelling aan St. Lucia.

Heerlik gekuier. Geen uitsig gehad, maar dit het nie ons gepla nie. Huisies was baie netjies, mooi beddegoed en handdoeke. Handdoeke elke tweede dag geruil. Alles was in werkende toestand en goed toegerus. Sal beslis weer gaan.

Johan F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Sal geen ander plek wil bespreek as Sunset Lodge nie, dit voel tuis, netjies en veilig.

Puik diens vanaf almal.

Lappies L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lappies L

Goed ingerig.

Goed ingerig. Eie water en krag.

Cheryl T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl T

It was relaxing and lovely.

Its a quiet place, clean place, would definitelt visit again.

Johan F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Baie lekker en aangename plek.

Veilig en mense is baie gasvry.

Anton G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Fantasties lekker gekuier.

Vriendelike mense en netjiese en skoon verblyf. Sal dit aanraai vir enige iemand.

Deryn L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deryn L

Amazing

Will definitely recommend the establishment and also visit there again. The hosts are friendly, went out of their way to assist with excursions and the accommodation is very clean. The staff are all very friendly too.

Schalk V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Baie goeie ligging, chalets is gerieflik en skoon.

Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik, sal weer daar gaan bly.

Angelique M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M

Super clean, well located, serviced and comfortable cabins.

The cabin was spacious, had all the amenities that we needed and had ample parking space for all guests. The pool deck is inviting and a great place to relax and has a great view of the estuary itself. The gardens around the cabins are abundant with trees and birds. The log cabins are conveniently located close to the sunset jetty where you can pick up a river cruise if you have booked. The town and all its restaurants and shops are also a short distance down the road.

Stephan G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G

Ongelooflike plek.

Dis 'n ongelooflike lekker plek. Kliëntediens was great, baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het ons 8 dae vakansie baie geniet. Hulle doen regtig moeite en ons sal vir seker teruggaan.

Ria R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria R

Skoon, vriendelik en netjies.

Enigste probleem is daar is nie genoeg pakplek in eenheid om goed op neer te sit nie. Die eenhede kyk ook nie op die rivieroewer soos geadverteer nie.

Anelicha G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelicha G

Awesome.

Diens was wonderlik baie netjies mense vriendelik.

Jarrod C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarrod C

Great hospitality and location within St Lucia.

Peaceful, clean, adventurous and beautiful.

Vera D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera D

Aangenaam verblijf met de zwemkom als pluspunt.

Rustig gelegen in de groene natuur, mooi uitzicht en af en toe bezoek van een hippo.

Riaan L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L

Baie mooi dorpie en die lodge het 'n baie mooi uitsig van die swembad af.

Die dorpie is baie oulik en klein so die meerderheid van die winkels en restourante is binne loopafstand.

Hester B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hester B

Ek dink hulle moet belê in storte.

Stort in die bad is nie baie gerieflik nie, veral vir die ouer garde. Kombuisbreekware bietjie skraps, veral glase.

Pieter R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter R

Lekker swembad en braai-area.

Wat jy sal moet deel met die ander gaste: net een braai by die swembad, maar jy kan by jou log cabin ook braai. Netheid kan verbeter word. Wonderlike, stil area van St. Lucia. Loopafstand van meeste attraksies.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Ilse P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P

We had a fantastic time, will be back again soon.

We loved the pool and the deck with the great view! The Log Cabins have everything you need, is comfortable and clean. The aircons are an awesome bonus.

Leanne K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K

Wonderful holiday.

We were very happy with the accommodation, particularly the front cabin with its amazing views of the estuary. Braai facilities available. Cabins are serviced daily and were neat and clean.

Mluleki N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mluleki N

It all went well, but had one problem with payments not reflecting on their system.

The place was great and we enjoyed the stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit het goed verloop, maar het een probleem gehad met betaling wat nie op hulle sisteem gereflekteer het nie.

Die plek was oulik en ons het die verblyf geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anru N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anru N

Die plek is amazing en die diens uitstekend!

Van ons aankoms tot wanneer ons vertrek het, was ons op die hande gedra. Wil graag net die bestuur van Sunset bedank vir 'n vreeslike lekker vakansie wat ek en my vrou beleef het. Ons sal vir seker die plekkie aanbeveel vir mensies wat die 'n wegbreek wil geniet.

Daryl S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl S

Baie skoon, netjies en personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het ons naweek geniet en alles was voldoende. Ons is besig om ons volgende besoek aan Sunset Lodge te beplan!

Gerbie H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerbie H

Netjies, rustig en privaat.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het eers baie laat die aand ingeboek en hulle het nie 'n probleem gehad om ons te ontvang nie. DStv-kanale is beperk maar mens wil noodwendig TV hê nie so dit het nie gepla nie. Koffie, tee en suiker nie elke dag aangevul nie. Baie dankie vir die sambreel en coolbag wat julle vir ons geleen het.

John M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M

Comfortable and well positioned, good birding in the immediate area, pretty forest walk nearby; good distance from town (don't get any noise but can walk to restaurants).

See stars.

Louw En Antonette E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louw En Antonette E

Ons het dit baie geniet.

Log cabins is gerieflik. Naby alles tog buite in rustige omgewing. Plante/bome pragtig. Personeel baie vriendelik. Senior persone sal dalk sukkel om stort in bad te gebruik.

Erna C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna C

Die verblyf was baie netjies en die ligging baie sentraal. Die eenheid was elke dag skoongemaak.

Die enigste negatiewe terugvoer is dat die eenheid met TV en WiFi bemark word. Die TV-kanale was onsigbaar. Daar was blykbaar 'n probleem, maar die eienaar wag nog vir die diensverskaffer. Dalk moet hulle meer gereeld opvolg dat hulle verskaffer die probleem moet kom oplos. Die eienaar het self 'n probleem. Om nie verwagtinge te skep nie moet hulle dalk nie hul plek met die dienste bemark nie.

Diana S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S

Stilte, rustigheid met slegs klanke van natuur.

Heerlik, heerlik, huisie het alles wat nodig is, skoonmaakdiens elke dag, vriendelike mense, pragtige omgewing. Die natuurlewe kom tot op jou voorstoep. Vir mense wat stilte en rustigheid wil ervaar is dit die plek om te bly.

Matthias S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthias S

Nice location and lovely staff.

We stayed for 3 nights. Everything was great. On arrival the owner gave us a lot of information and a map with recommendations on where to go and what to do. The cabins have a proper kitchens and also braai areas which can be used by the guests (one big grill by the pool and small ones you can take to your cabin). Overall a very nice experience!

Sonja E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Baie mooi ligging, ons het baie lekker gebly!

Ons het in die Bachelor’s eenheid gebly. Baie ruim gerieflik en skoon.

Jacobus V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V

Baie rustig.

Skoon en netjies. TV swak, net SABC. Beeld ook nie goed nie.

Franky B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franky B

Beautiful lodge - nice location.

We stayed there for two nights and were very satisfied. The location was excellent. The lodge was clean and nice. Nothing negative to say about it!

Sigrid K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sigrid K

Heerlijke cabins, erg mooie ligging!

Wat een heerlijke plek om door te brengen. Fijn zwembad! Wel wat weinig bestek aanwezig.

Linda A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda A

Verblyf was aangenaam. Wooneenheid was lekker ruim vir 2 mense. Ongelukkig geen uitsig.

Na wense. Ruim wooneenheid, skoon, gratis WiFi/Internet, DStv, onderdakparkering by ons eenheid, swembad, personeel gasvry en behulpsaam en lugversorging. Nie van gehou nie: Te min DStv-kanale (slegs 2 vooraf ingestelde kanale plus SABC 1, 2, 3 en e-TV). DStv afgeskakel 21:00 die aand voor ons vertrek. Internetsein baie swak. Stort in bad. Verkies alleenstaande stort. Moeilik om in en uit te klim vir bejaardes. Geen uitsig nie.

Natasha S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Baie lekker gebly, vreeslik gemaklik!

We have stayed at Sunset Lodge in 2015, and now again in December 2017. We will be back! It's a lovely self-catering place, very neat with everything you need. We stayed in the Luxury Chalets. Nicely air conditioned and modern inside. Rested well here. They recently also upgraded the swimming pool area viewing the lake. The lady that hosted us was a sweet-hearted person, always asking if you need anything. Good parking for your vehicle inside by your chalet. Lekker braai facilities. Definitely my favorite place in St Lucia! The area also gets patrolled by a security guard (no crime here btw). He's also on the lookout for St Lucia's roaming hippopotamus (very nice to see).

Cecilia J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia J

Fantastic.

Ons het 'n fantastiese week gehad net 'n jammerte daar's so slegte weer daai week.

Susan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Ligging is baie goed.

Mooi en skoon verblyf. Veilige pakering.

Lana G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana G

Neat and comfotable. Will stay there again.

Lovely setting. Cabins are neat and well laid out.

Bade H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bade H

Nice view, small cabins, nearby on walking distance from shops and restaurants.

Nice place, kind and helpful staff. We can recommend Sunset Lodge, because of quiet place and nearby shops, restaurants.

Regopotswe M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Regopotswe M

It was just okay.

I was expecting a bit more. But there are signs and rules about how we should use water and electricity. I don't want rules when I'm on vacation. We were not received very well at reception. They lady there wasn't nice.

Sunset Lodge Log Cabins se terugvoer

Good day Regopotswe,

I was quite perturbed to read your review. Most of our guests understand our drought issues and are more than accommodating in our efforts to save water and electricity. I'm sorry to hear that a "Please use water sparingly" sign dampened your holiday.

Happy and safe travels,
Shelley Klomfass (Owner)

Sunset Lodge Log Cabins
Mark C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Value for money and well maintained.

Had a wonderful time, value for money and tranquil environment.

Nerine R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine R

Lovely, clean and peaceful.

Sunset Lodge Log Cabins was really neat and pretty and even though it is a small cabin with children, we had a wonderful time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik, skoon en rustig.

Sunset Lodge Log Cabins is regtig netjies en mooi en selfs al is dit 'n klein hut vir mense met kinders, het ons 'n wonderlike tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Meyer O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meyer O

Baie rustig aan die een kant van die dorp en kon ons lekker rus en die stilte geniet.

Wat 'n verrassing St Lucia. Die dorpie is goed toegerus met 'n supermark en verskeie goeie restaurante. Daar is soveel te doen onder andere 'n bootrit op die rivier om na seekoeie en krokodille te kyk, die swemstrand is van hoë gehalte met skoon ablusieblokke. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek.

Gert B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B

Dit was baie lekker rustig - sal definitief weer daar gaan bly, dankie!

Die perseel met akkommodasie is baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Louize G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louize G

Lekker gerus en die staf was baie vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf is baie netjies en skoon. Baie stil en jy kan lekker ontspan by die swembad. Sal weer daar gaan vakansie hou.

Natasha G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G

Netjies, alles wat nodig is met 'n vakansie-gevoel.

Baie netjiese plek met alles wat jy nodig het. Goeie lugversorging vir warm, bedompige weer. Hulle maak die kamers mooi skoon en die personeel is vriendelik. Dit is in 'n mooi gebied en bekostigbaar. Daar is genoeg parkering.

Hanle L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanle L

Lekker.

Pragtige en baie mooi omgewing en die eenheid is goed toegerus.

Gustav K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav K

Skoon, netjies, bestuurder was aangenaam

Ongelukkig het 'n visvang-geselskap op dieselfde naweek hier tuisgegaan. Chalet No 1 is by die ingang en die motorbote maak hul enjins vroegoggend warm voor hulle see toe gaan. Die bestuurder het ons vir Saterdag-akkommodasie by 'n ander gastehuis aangebied om so min as moontlik ongerief te hê. Daarna was ons terug Sunset toe nadat die visvang-kompetisie verby was. Ek sou voorstel om uit te vind wanneer kompetisies plaasvind voor n bespreking gemaak word. Andersinds was dit baie lekker. Negatiewe punt is lugversorging het nie gewerk nie en die mikrogolf se draai-knop was stukkend

Annelie C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie C

Baie gerieflik geleë.

Sien die sterre.

Ton M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ton M

Die ligging van die Lodge is goed, ons het die mooiste huis gehad.

Die verblyf is goed, maar die weer was ongelukkig sleg.

Gideon K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon K

Wonderlik.

Lekker houthuisie met 'n mooi uitsig van die rivier.

Willie B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Mooi!

Hier kan jy die sonsondergang vanaf jou stoep bekyk!

Daphne R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne R

Had a good time. Lovely friendly owners

Just a pity you do not see the river and hippos the view is not great. I cannot fault the accommodation though, nor the owners who were very friendly and helpful.

Carel P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel P

Baie rustig en beslis 'n plek om te gaan as jy wil ontspan.

'n Pragtige sonsondergang. Die voorste eenheid is verseker 'n beter opsie as ander eenhede.

Karen B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karen B

"Nice" vir oornag ...

Die chalets en buitestoep is baie beknop binne en opmekaar gebou. Jy hoor die ou langsaan loop op die houtvloer. Daar is geen individuele braaiplek nie en min privaatheid. Chalet 1 is wel privaat en het 'n mooi uitsig, maar die ander is nie die ideaal nie.

Heike-liza L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike-liza L

Gerieflik en baie rustig.

Ons het ons tyd baie geniet by Sunset Lodge Log Cabins. Die skoonmaakpersoneel was baie vriendelik, die sekuriteit ook. Ons het alles gehad wat ons benodig het in ons chalet. Die rustigheid was ongelooflik. Ons sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Chrissie V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chrissie V

Verblyf in St Lucia was aangenaam.

Die TV het nie opvangs nie. Die kantoordame het gesê sy sal daarna laat kyk, maar ons het vertrek sonder opvangs. Die blikoopmaker werk glad nie. Van die skottelgoed was nie baie skoon nie.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 154, St Lucia, 3636, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkNjlhNmNjLTEwNWEtNGJjZC05YzMzLTc3NGY1NzJiZmIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 154 Mckenzie Street St Lucia 3636 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.383009331828 32.407798469067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang