Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Lodge Log Cabins

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties gekuier in die mooiste dorpie. Die lodge is pragtig met 'n baie mooi uitsig oor die meer. Die kamers word daagliks skoongemaak en is mooi netjies. Die lodge is goed geleë en in 'n stil area. Die tuin is pragtig en die eienares is baie gasvry en kan presies vir gaste inlig oor wat om waar te doen. Ons het heerlik gerus en die mooiste plekke besoek. Baie dankie, ons sal graag weer daar wil tuisgaan. Dankie ook aan die dame wat ons wasgoed gedoen het in St. Lucia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hana R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Great location, friendly staff. The pool is amazing and always clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wonderlike bekendstelling aan St. Lucia. Heerlik gekuier. Geen uitsig gehad, maar dit het nie ons gepla nie. Huisies was baie netjies, mooi beddegoed en handdoeke. Handdoeke elke tweede dag geruil. Alles was in werkende toestand en goed toegerus. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Sal geen ander plek wil bespreek as Sunset Lodge nie, dit voel tuis, netjies en veilig. Puik diens vanaf almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lappies L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Goed ingerig. Goed ingerig. Eie water en krag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cheryl T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

It was relaxing and lovely. Its a quiet place, clean place, would definitelt visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker en aangename plek. Veilig en mense is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Fantasties lekker gekuier. Vriendelike mense en netjiese en skoon verblyf. Sal dit aanraai vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deryn L
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Amazing Will definitely recommend the establishment and also visit there again. The hosts are friendly, went out of their way to assist with excursions and the accommodation is very clean. The staff are all very friendly too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Baie goeie ligging, chalets is gerieflik en skoon. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 154, St Lucia, 3636, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkNjlhNmNjLTEwNWEtNGJjZC05YzMzLTc3NGY1NzJiZmIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 154 Mckenzie Street St Lucia 3636 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.383009331828 32.407798469067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang