Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Manor Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wynand C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Pragtige plek. Baie netjies, skoon en veilig, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Goeie diens, lekker ontbyt, raserig. Lekker ontbyt bedien en baie vriendelike, goeie diens. Daar was honde wat baie geblaf het, was steurend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hilary K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Good value for money. Friendly client service and beautiful decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Baie netjies, skoon, gemaklik en gerieflik. Ruim kamers en badkamers. Vriendelike ontvangs. Gasvrye mense met 'n oog vir detail. Ons moes baie vroeg vertrek en sou nie ontbyt kon nuttig. Hul het vir ons elkeen 'n ontbytpakkie gepak, wat die vorige aand in ons kamers geplaas is. Die kamers is groot en gerieflik. Gehaltelinne en ordentlike beddens. Dis so lekker om meer te kry en te ervaar as wat op die webtuiste te sien is. Hul dekor is smaakvol en 'n lus vir die oog. Sal hul met my hele hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelyne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Gemaklike beddens, stylvolle kamer dekor en uitstekende kliëntediens. Sou net graag die waterdruk of warm water in kamers verbeter. Pragtige plek met uitstekende diens en styl. Sal dit vir seker aanbeveel en ons sal self weer daar gaan oorslaap. Dankie dat julle ons geakkommodeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Heerlike stil nagrus gehad. Uitstekende diens en vriendelikheid van personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marissa M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly - kamer baie ruim en alles was in goeie toestand. Personeel baie vriendelik en behulpsaam, aandete op kort kennisgewing voorsien. Bondel wasgoed vir ons gedoen in kort tydperk oor 'n naweek. Ontbyt was heerlik en was al baie vroeg beskikbaar aangesien ons vroeg moes vertrek. Baie dankie vir julle goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2019

Gerieflike, netjiese gastehuis. Dis die derde keer dat ons hier tuisgaan. Baie gerieflik, netjies en skoon, ontbyt baie lekker. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monica V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2018

Sal vir enige iemand aanbeveel - Sunset Manor “tick” al die boksies. Ek ken Potch glad nie en was baie op my senuwees oor waar ek 'n gastehuis gaan kry wat goeie sekuriteit het (elektriese omheining 'n moet), skoon en netjies is, asook lekker aandete teen 'n goeie prys bied. Sunset Manor het aan al die vereistes voldoen en glad nie teleurgestel nie. Lebo was ook baie hulpvaardig en vriendelik wat 'n cherry op die koek was. Sal daarom met 'n geruste hart Sunset Manor kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Pragtig, smaakvol en ruim. Vriendelike ontvangs, kamer was pragtig, netjies en ruim. Ontbyt was smaakvol en heerlik. Sal enige tyd weer by Sunset Manor tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanaalstraat 4, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQv2GcUQjnwZotNwLKwQf4QkmuVkZJSZ09t9tGWwn2rbtWp1cL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 4 Kanaalstreet Van Der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.704225054872 27.109779755225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang