Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset on Mountain Rise

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sunset on Mountain Rise
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Reneta D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneta D

Lovely, spacious stay in Scarborough.

We were welcomed by Francis and we were pleasantly surprised by the size and view of the home. It was well kitted out (dishwasher, microwave, etc.) with a very efficient fireplace. Michel was very generous to allow us an earlier check-in and later check-out time. We would love to visit again soon!

Dirk K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Mooi uitsig en lekker groot leefvertrek.

Ideale vakansiehuis met groot oop plan kombuis, eetkamer en sitkamer waar mens tot laatnag kan kuier. Buite stoep met uitsig oor die see. Lekker koel seeluggie trek meeste van die tyd. Ons het lekker op die stoep gebraai met die Webber braai. Die straat en "driveway" vat so bietjie bestuursvernuf, maar dit was nie regtig 'n probleem nie. Die oppasser bly in die onderste eenheid en was altyd vriendelik en haar hond PD sal saam strand toe stap as jy hom aanmoedig.

Sunset on Mountain Rise se terugvoer

Dirk and his family where excellent guests, we would highly recommend them to other hosts and would welcome them back any day. Thank you so much for staying and leaving a great review. All the best for 2022.
Regards,
Michel

Sunset on Mountain Rise
Hein V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V

Die diens van die webtuiste was tops. Sal julle weer gebruik sonder om twee keer te dink.

Die dame wat kyk na Sunset on Mountain Rise was so awesome.

Leatitia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia S

Pragtige uitsig.

Michel was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was mooi skoon en gerieflik, met alles wat jy nodig sou hê. Ons het egter gesukkel met parkeerplek; 'n groterige voertuig sukkel om by die inrit in te ry. Michel het gesê hulle gaan wel veranderings aanbring.

Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 14, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83729df61d31f5cb57dab80f7e0b9e3f0c6e1836cf85ce0c16518d727e59132308bc393b8e7389f549fe991d85e5038a8ac6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 14 Mountain Rise Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.200214739653 18.379804770041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang