Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset on Mountain Rise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 14, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunset on Mountain Rise is 'n selfsorghuis wat in die skilderagtige area van Scarborough geleë is. Die vakansiehuis is stapafstand vanaf die strand en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in hierdie deel van die Kaapse Skiereiland.

Dié dubbelverdiepinghuis is teen die berg geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers is op die boonste vlak geleë; die hoofkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die slaapkamers op die boonste verdieping het albei en suite-badkamers met storte. Die onderste verdieping het 'n aparte badkamer met 'n stort. Buite leefarea is op die dek met 'n Webber braai vir gebruik op die dek.

Daar is 'n woonstel op die onderste verdieping wat deur myself bewoon word en nie deel is van die boonste leefarea nie.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n ketel. Die aangrensende leefarea het 'n houtkaggel en lei na die ruim dek wat patiotafel en stoele bied en lieflike see- en area-uitsigte om te bewonder. Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar vir slegs 2 voertuie.

Sunset on Mountain Rise is ongeveer 15 km vanaf Simon's Town Hawe en Boulders Penguin Beach, 24 km vanaf Kaappunt Natuurreservaat en 56,6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet met bidet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Sunset on Mountain Rise
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mountain Rise 14, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset on Mountain Rise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 14, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83729df61d31f5cb57dab80f7e0b9e3f0c6e1836cf85ce0c16518d727e59132308bc393b8e7389f549fe991d85e5038a8ac6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 14 Mountain Rise Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.200214739653 18.379804770041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang