Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Residence

Selfsorg
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Balers-weg 17/19, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunset Residence is in die luukse woonbuurt Sunset Beach geleë, 300 m vanaf die strand, en is stapafstand vanaf 'n supermark en restaurante.

Hierdie eiendom bestaan uit 2 villa's, een met 3 aparte ingangwoonstelle, en die ander een met 5. Die kamers het verskillende slaapkapasiteite wat wissel van 2 tot 9 gaste per eenheid. Alle kamers is individueel ingerig en gemeubileer en beskik oor óf 'n dubbelbed, koningingrootte-bed, enkelbed, óf al 3. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort, bad, óf albei. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Albei villa's het toegang tot 'n verhitte swembad en braaigeriewe en word daagliks volledig skoongemaak. Gratis internettoegang is beskikbaar asook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Sunset Residence
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Fabrizio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Balers-weg 17/19, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Balers-weg 17/19, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a3066fddd55240b6b12322596c1bd239cceb3ea04c51a4bb12741647b12ca6d0a8ccb9338628f7e4935a44986cb48111fe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 17/19 Balers Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.853431522306 18.494044056206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang