Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Ridge Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Natasha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflik, een aand was te kort. Beslis lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinaida T
1 nag
5.0
Jun 2024

Gemaklike en pragtige ligging. Baie mooi, netjiese en skoon gastehuis. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berend V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Asemrowende uitsig. Baie skoon en netjies. Lekker bed met 'n fantastiese uitsig. Ongelukkig gesukkel met gasgeys en krag, loadshedding en in en uit gaan. Gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Moenie sonder muskiet sprei gaan nie. Net 2 kerse met 4/12 uur krag af in aand. Daar waardeer jy weer die skepping. Baie Dankie. Pragtige diere gesien. Goue hartebees, kameelperde vlakkies en blesbokke. Uitsig oor 'n diep kloof en berg vanuit jou bed! Bespreking fout: sy het nie geweet ons kom nie. Het bietjie gesukkel met in en uit gaan. Nooit gasvrou ontmoet nie. Gasgeyser werk net 'n rukkie dan is hy koud. Dan moet jy hom toemaak en weer probeer, gesukkel. Huisie pragtig. Baie skoon. Sal absoluut weer gaan vir die natuur.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2024

Pleasant stay. Stay for work, all basic needs were covered. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie V
1 nag
5.0
Okt 2022

Baie netjiese verblyf en baie gasvrye personeel. Sal hulle beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2020

Netjies, skoon, ruim en waarde vir geld. Die gastehuis is op die rand van die dorp en kyk uit op 'n bewarings gebied in 'n rustige en veilige omgewing. Die personeel is vriendelik en die diens is baie goed. Die kamer en badkamer is ruim en skoon met alle geriewe wat benodig word. Dekor in kamers en eetsaal is baie smaakvol en ontbyt was smaaklik en genoeg. Sal beslis weer daar wil tuisgaan in die toekoms en sal dit ook graag aanbeveel! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Het net oorgeslaap, diens was baie goed, ontbyt eersteklas, kamers skoon en netjies. Eersteklas, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Dit was baie waardevol. Ontvangs was baie goed, die eenhede baie netjies en goed gemeubileer. Personeel baie professioneel. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrie. H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Huis weg van jou huis. Waarde vir geld met 'n huislike gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianka N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2019

Great potential - needs a more hands on approach. Whilst the on-sight staff were friendly and accommodating, we battled with huge noise coming from the lounge area both nights of our stay. We chose this location to spend over New Years eve to try get away from chaos and noise - but the fireworks being let off right outside and the fellow patrons running around screaming at midnight did not impress. Given that this is supposed to be a guest house - an interjection from the owners would have been nice. The private balcony was also not private - it faced the front gate so everyone driving in and out could see us. The card machine was giving problems on the morning that we tried to check out - the owner was eventually called to report the fault with the machine. She told her staff member to tell my husband that he clearly doesn't have any money on his card and that's why its failing. He was told to do an EFT right there and then. The establishment has great potential - perhaps if the owners were more 'hands on' and less rude.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Vaalbos Laan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29af6c1c76b9061e6d7b9247c4709654d257eeebfe6e0d85531c388a7b2c9b19d37cc71758dae4b9ceea623d8ed993e9164c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 2 Vaalbos Avenue Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.695074317268 27.209615830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang