Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rotary Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Karen P
1 nag
5.0
Jun 2024

Host was super friendly and helpful. Felt very safe and comfortable there. Excellent, beautiful place. Homely touches. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dis amazing en so gerieflik. Pragtige plek. Het al ons verwagtinge oortref. Eienaar is dierbaar en haar honde ook. Baie veilig en baie modern. Naby die rivier en skep 'n baie rustige atmosfeer. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2023

Onwelkom. Mees onwelkomste ontvangs ooit! Geen moeite gedoen met ontspanningsarea. Dek by swembad area was nie gespesifiseer dat dit geen toegang area is nie. Ons moes heeldag onder 'n boom sit by 'n weberbraai. Stoele ongemaklik. Eienaar baie ongeskik.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Marie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Netjies skoon akkommodasie in 'n rustige stil omgewing. 'n Lekker blyplek vir 'n wegkom uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Lekker, gerieflike verblyf by die Vaalrivier. Goeie toegeruste eenheid en pragtige tuin met baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danika P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Puik. Baie gasvry en hulpvaardig, hul gaan verseker die ekstra myl vir hul gaste. Personeel is baie vriendelik en help vinnig en graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtig, natuurskoon en vriendelike mense. Ek het 'n naweek bespreek vir my meisiekind se verjaarsdag. Ons het al bespreking by Ronel gedoen. Ronel, Jolani en manlief stel ons nooit teleur nie. Jolani het uit haar pad gegaan om moeite te doen vir die verjaarsdagmeisie (Ronel het die vorige keer met 'n huweliksherdenking kuier). Baie vriendelik, baie skoon en sommer 'n pragtige stukkie hemel net om die draai van ons. Ek sal beslis Ronel aanbeveel, en ons sal aanhou teruggaan. Baie dankie Ronel en Jolani vir julle liefde en die moeite wat julle insit om die kuiers so plesierig te maak. Tot hubby wat elk dag kom inloer het om seker te maak als was reg. Julle is 'n wen-span. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Vriendelik en veilig. Behulpsaam en toegewend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke M
1 nag
5.0
Nov 2022

Sommer net 'n lekker naweek uit. Sunset River Lodge het nuwe eienaars. Annelize het my voor die tyd gebel en laat weet dat hulle aan die eenheid wat ons bespreek het, werk en dat ons dalk 'n kleiner eenheid sal kry. Alls was egter reg toe ons daar aankom. Die eenheid is pragtig en die beddens baie gemaklik. Annelize en haar seuns is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker! Alles wat 'n mens nodig het vir rus. Baie lekker. Great. Lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotariestraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd008779257a47823d522a258001f39a22eb8a9628242385d19b23195ad05b5f12042ba23d72dfe6cf88527a8087aa8bef211?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 1 Rotarie Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.906518437344 27.437602720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang