Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Shimmer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valleyview-laan 32, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Shimmer is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang sentraal geleë op die eienaar se eiendom in Morningside, wat dit 'n ideale opsie maak vir ontspannings- of korporatiewe reisigers.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, asook 'n wasmasjien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gastevermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby winkelsentrums, parke en hospitale geleë wees. Die strand, uShaka Marine World, Floridaweg en Moses Mabhida-stadion is ook 'n entjie se ry weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Khanyi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Valleyview-laan 32, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunset Shimmer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valleyview-laan 32, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA618bfc1a15763444d441e033c20d515e285be18503fb4490d4be43a73339123fdc1f2dd507f5a7d5f24d58f4c2e30b1975e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 32 Valleyview Avenue Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.82127932961 31.008664268864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang