Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Splendour Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wilfred W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing accommodation. Relaxed atmosphere and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Sunset Splendour Guesthouse is well equipped and everything is in excellent condition. When we next visit family in the Western Cape, this will be our first choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herbert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie rustige en veilige verblyf. Skoon, netjies en ontvangs uitstekend. Baie gulhartige ontvangs gehad. Verblyf was baie aangenaam, veral as jy die effek van beurtkrag in aanmerking neem. Die diens van die kamer en skoonmaak was uiters profesioneel. En dan was die kuier en inloer van die hond baie aangenaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Sunset Splendour het al ons verwagtinge oorskry. Die gastehuis is eenvoudig in 'n ander klas. Elba en Gerrit kan 'n boek skryf oor hoe selfsorgverblyf bestuur en toegerus moet word! Die geriewe is van die beste gehalte. Die eenheid (Chobe) is skoon, netjies, baie veilig, goed toegerus en het onafhanklike krag en water. Die ligging is uitstekend om die suidelike kant van Kaapstad te verken en is verseker een van die beste selfsorgplekke waarin ons nog gebly het. Ons kan hierdie verblyf beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elba
Sunset Splendour Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Dit is altyd vir ons so lekker as ons gaste dit geniet by ons. Ons waardeer julle ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien. Weereens, baie dankie.

Simonia N
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Beautiful place, convenient, clean. The place was relaxing, and beautifully set up. We don't even feel when it was load shedding, Elba and Gerrit made everything so convenient. We are definitely going back, they are Superhost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elba
Sunset Splendour Guesthouse
Thank you so much for your kind review. It was such a pleasure hosting you and the family with us.

Terence V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

We felt like kings during our stay. Elba is the the best example of how a hostess/owner should be treating their quests and manage a beautiful and ultimate clean guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinier E
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Uitstekend in elke aspek. Al die geriewe is van die beste gehalte. Perfekte onthaalarea en die eienaars is die vriendelikste mense. Het my 30ste verjaarsdag naweek saam met 'n groep vriende hier gevier en ek kon nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elba
Sunset Splendour Guesthouse
Baie dankie vir julle ondersteuning en die positiewe terugvoer! Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves vir hierdie besondere geleentheid!

Albrecht S
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Alles wat nodig was met heerlike grasperk en baie veilig. Elba was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie privaatheid gehad. Eenheid was pynlik netjies en daar was 'n bottel wyn om my te verwelkom. Die eenheid is baie goed ingerig en uitgelê. Die area is baie mooi en ek het baie veilig gevoel. Sunset Splendour is sentraal geleë in Noordhoek en dit was heerlik om te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Baie lekker. Dit was baie meer as wat ek verwag het. Baie smaakvolle stillering. Ek sal beslis weer by Elba bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elba
Sunset Splendour Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n groot plesier vir ons om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Natasha T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Ongelooflike plek vir enige wegbreek. Ons het die beste verblyf gehad vir ons vakansie. Sunset Splendour is puik. Puik diens, ongelooflike kamers, en alles in geheel het ons tuis laat voel elke dag. Dankie Elba, Gerrit en Rosie, dit was 'n fees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Cottage-rylaan 7, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720612c582d7c613ac925710ec09f1be4b549adee03d7650d5144f279fa11ebac6fd61982955cc427fa55b85a846eeed5054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 7 Sea Cottage Drive Noordhoek 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.114700326225 18.385601341724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang